file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #16080 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
GERNE, dis presies hoekom ek vra. ons het ook nie medies nie. net n hospitaal plan. ons moet vir al die konsultasies betaal. sal maar sien wat ons maak. die gewone R400 per maand is fine, maar die R1200 is darem baie.

ek maak vanand sop. aan die eenkant is ek bly dis winter, want nou kan ek weer baie sop maak. ek kook mos babakos, so ek sit elke dag met baie orige groente.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16073 by neln
Replied by neln on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Help 'n bietjie asb - waar sit ek die info in van my vlgde dr afspraak ens.

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16069 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Nee Helene, is dit nie maar net as hulle ongeruimdhede optel nie? Ek weet nie, ek was glad nie met henko vir so iets nie. die bloed het gese daar is nie tekens van downs nie so toe het ek nie weer gegaan nie. Dis actually die keer die eerste keer wat ek daarvan hoor.
Maar ek het 'n nuwe dokter so sal maar sien wat se hy.

OE RALMARIE, 'n lekker sout tert, sherbet dit sal nou lekker wees, dink ek gaan sommer vanaand een maak, het alles. Yummy!

Dankie vir die foto Helene, ek gaan nou sommer clicks toe, hoop hulle het dit.

Lily, met henko het ek ook eers elke 6weke gegaan maar hierdie dokter wil my elke 4 sien. ons is eintlik gelukkig, my sister het nie medies gehad nie en het net 1 sonar gehad (was al wat sy kon bekostig op daai stadium) om te kan sien wat die geslag is. Shame ne, dit moet darem sleg wees.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16066 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
ralmarie, wat van sout en asyn chips!! MMMM

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16063 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
happy girl. ek hoor wat jy se, dat jy moeg by die huis kom en hubby is in n stout bui. argggghhh :blush: ek wens mens kon 9 maande af kry in daai department.... :woohoo:

Daai tert waarvan julle so praat. dis regtig lekker. ek maak dit ook baie. bak myne 10min in oond. jy kan enige soort yogurt gebruik, m.a.w. so kan jy elke keer n ander tert he!! yumyum :P

ek wil gou hoor, stuur julle dr's julle ook op 22 weke na n sonar spesialis toe? ek was laas daar, dis n amazing ervaring, sy doen n vreeslike intense sonar, kyk na alle hartkamers, brein lobbe, and you name it. Maar natuurlik is haar konsultasie n aardige bedrag, 2 jaar terug was dit R1200. Ek wil nou eintlik by dr hoor of ons nie die keer dit kan los nie, want dis so duur. wat dink julle?

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16059 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Lily ja ek gaan ook normaalweg so tussen 5 en 6 weke uit mekaar uit gynie toe, maar het hierdie keer vervroeg vir die expo. Ek wil graag definitief weet wat dit is voor ek expo toe gaan dat ek lekker kan gaan koop. :laugh:

Julle ek is lus vir iets souts en nie soet nie. Miskien moet ek biltong gaan koop. :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16055 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
gerne & happy: hier is vir julle n foto van die tussue salts. ek is seker julle het dit al gesien.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account