file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #15862 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ha ha Ralmarie, stuur maar bietjie koek die kant toe, hier is genoeg girls wat dit sal geniet! :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15859 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa, ek koop sommer vanmiddag die hele reeks soute, sommer bad sout ook en soak my blues away!!! Bwahahahaha

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15852 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Bietjie hulp met my ticker asseblief!

My ticker wil nie outomaties update nie. Hoe kry ek dit reg? :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15844 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
toets

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15836 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Jip, soos Ralmarie se is dit van Natura, jy kan dit ook by Dischem kry :-) Mnes kan darem alles by Dischem kry, ek looooveee daai plek! :woohoo:

Mense, ek is sooo bly die sonnetjie skyn weer vandag in Centurion! Die nat weer is vir my partykeer te veel! En nou kan my wasgoed darem bietjie vir 'n slag droog word! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15835 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Die partytjie was baie lekker. So baie koek oorgebly.
Na die partytjie toe haar pa vra of sy nog lekker verjaar toe se sy sy het nou klaar verjaar. So lyk my as die partytjie verby is verjaar mens nie meer nie. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15832 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, geniet daai sonar! Hou al my vingers en tone vas dat jy kan sien wat dit is!

Neln, jy moet ook maar die tissue salts probeer, veral no.9. Help vir daai loperige neus en selfs die seerkeel.

Gerne, ek voel al reeds beter! Ek drink Echinaforce ook. Jy moenie so worry nie! Kry vir jou Kali Phos ook (dis no.6 van die tissue salts), dit help vir stres en sommer daai blues ook.

Carmen, geniet daai cafeteria! Wens ons het een gehad, maar ons tak is te klein! Ons hoofkantoor het wel een, maar nie met so verskeidenheid nie! Ek het nog nie eers met baba-kamer begin nie! Wil eers weet of dit pienk of blou is, dan sal ek begin.

Gerne, jy sal die rescue remedy ook by die tissue salts kry. Al die natuurlike goed is bymekaar gepak.

:silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account