file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #15815 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Okay, dit klink meer vir my na iets wat jou moet rescue uit jou moegheid uit maar as dit help om te slaap gaan ek def probeer. !!!

Hoe was Jeanne se partytjie?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15804 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne Rescue remedy is 'n natuurlike produk van Natura. Daai pers en wit boksies reeks.

Ek het myne by Clicks gekoop.

Ek gee dit soms vir Jeanne om haar bietjie rustiger te kry of as sy baie seer gekry het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15795 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Carmen

Wat is die rescue remedy? waar koop ek dit?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15794 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Neln hoop jy voel gou beter, ai dis sleg om niks te kan drink wat voel dit werk nie. Lekker verskoning om in die bed te le, maar dis nie altyd prakties nie ne. :(

Ek het ook lus om bietjie te skuif in die huis. Veral die meisiekinders se kamer. Sal maar sien hoe vorder ek. :blink:

Het julle al almal name vir baba of nog nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15781 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
H julle!

Happy Girl, jy kan die Tissue salts ook by Dischem kry, dis so R20 'n botteltjie! Jy sal sien, dis pienk pers botteltjies! Dis wit pilletjies wat jy oplos onder jou tong! Probeer dit, werk goed en is heeltemal au naturel! ;)

Het nou net 'n scone geeet met jam en botter, dit was nou lekker! Ons werk het 'n great cafeteria, so jy kan omtrent alles onder die son koop om te eet! Nie altyd 'n goeie ding nie! :(

Ek gaan bietjie die Rescue Remedy probeer vir die slapeloosheid, ek het daarvan in die kas, maar het dit nog nie gedrink nie!

So ja, ek is ook soos Gerne nou in week 15 en ek het nou 'n magie wat wil wil begin wys!

Het begin teken hoe die babakamer gaan wees en net weer met 'n skok besef die kamer is vreeslik klein, so gaan verseker nie alles daar inpas wat ek gedink het nie! ok seker nie 'n slegte ding nie, gaan my dan geld spaar seker! :lol:

Wil in volgende week 'n kot bestel, daar is 'n ou wat baie mooi kotte maak teen baie goedkoper as in die winkels! Hy is in Silverton!

Ok julle, lekker daggie verder en chat nounou weer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15739 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Almal

Happy, klink my jy het al my energie gevat, ek is so pap en lam vanoggend. Ek sukkel al klaar om te slaap en is nou eers by week 15, hoe gaan dit wees teen die einde :ohmy:
En my maag is so groot - weereens, hoe gaan ek lyk teen die einde :dry:
Ag ek is seker maar net bietjie moeg vandag en worry oor dinge wat ek nie moet worry nie.

Christa en Neln, ek hoop julle 2tjies voel gou beter. Ai dis darem nie lekker om so siek te word nie. <<Big Hug>> vir julle!

Oe Ralmarie, geniet jou sonar, ek hou duime vas dat babatjie mooi le. kan nie wag om jou foto te sien nie!

lekker daggie vir almal

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15730 by neln
Replied by neln on topic Re:Oktober mammies 2010
Môre

Ek het 'n aaklige verkoue en voel regtig goor!! Hoop dit gaan beter met julle almal as met my!

Gaan eers Dinsdag weer dr toe - kan nie meer wag nie - is vandag 17 weke.

Lekker dag v almal.

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account