file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #15417 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen hier is 'n lysie van wie gaan volgende vir hul afspraak, dis net die mense sn wat ek kon kry by hul 'status' so ek kon nie almal opgesit het nie, sorry. Sit asb jul datumpies in dat ons weet girlies!!! Fanks. :P

Ralmarie – 5 Mei
Christa - 10 Mei
Neln - 11 Mei
Carmen – 11 Mei
Helene – 12 Mei
Gerne – 12 Mei
Happy Girl – 19 mei
Lily - 25 Mei

Enjoy jou afspraak more Ralmarie, maar sien jy gaan eers laat die middag!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15404 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, geniet jou ete vanaand! Onthou, dis 'n goeie verskoning om poeding te bestel omdat jy swanger is :)

Sterkte met die kar koop. hoop jy kry sommer gou iets wat perfek is vir jou.

Helene, hoe laat gaan jy? ek gaan die 12de, 8:20, yay yay, kan nie wag nie. ek glo ons almal sal nou kan sien wat ons verwag!!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15389 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
eks al amper 17 weke. Ons gaan Woensdag 12 Mei dr toe!! ampertjies!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15200 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Jong, ons kyk na Tweehandse Polo Classic 1.6
, lekker groot met baie boot spasie! Wens ek kon 'n nuwe kar bekostig , maar nou ja, soek een wat nie te veel kilo's op het nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15064 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen ek hoop jy kry die regte kar. Waarna kyk jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15018 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle!

Sjoe, maar julle gesels 'n hond uit 'n bos uit! lol!

Die weer is goor hier in Pta, ek hou van reen, maar nie vir dae lank nie!!! En met die reen het my 2 honde mos besluit dis ideaal om 2 dongas te grawe in die tuin, daar waar die gras net nie lekker groei nie! Ek sweer hulle doen dit aspris!! :(

Gaan goed met my, gaan net aan, gaan vanaand bietjie saam 'n vriendin ietsie eet!

Dankie vir al die medisyne raad , ek maak notas hier soos wat ek lees!

Ek sien sooo uit na volgende Dinsdag vir my 16 weke afspraak! Ek hoop en vetrou my gynae sal kan sien wat dit is!! Wanneer is almal se volgende afsprake nou weer?

Is nou in die proses om 'n ander groter kar te koop, so wish me luck dat ek die regte kar teen die regte prys kry! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14994 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
O ja wou nog se: Iemand of iemands :P oor wie ek ook mal is, is Romanz. Het hul CD darem al gekoop onlangs. :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account