file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #14990 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene ja nee ek hoor wat jy bedoel. Ek het gou gaan luister. B)

Lies die weer hier is maar net so sleg. Het darem nog bietjie sonskyn. Maar die windjie is bietjie koud. Die kinders se wel dit is nie, maar watter kind sal se die wind is koud as hul kan buite speel? :silly:

Nou moet ek seker eers weer bietjie iets gaan doen. Hierdie geselsery kan mens lekker besig hou voor die rekenaar. :ohmy:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14973 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, Ek is ook bang ek raak verlief op die man as ek 'n show van hom gaan kyk. Ek is mal oor sy manier van skryf. Hy is ons ouderdom en ek is seker hy sal altyd oor dinge skryf wat besig is om in jou lewe te gebeur. Toe ek geswot het, was daar net sulke lekker liedjies. Ek wonder wat hy sal skryf as ons 60 is...

nou gaan ek heeldag daai liedjie sing...groen mamba vir jou baba, en prozak vir jou vrou, en elke aand n disprin om die bloed lekker dun te hou...... (dis ons gesin op n druppel beskryf)...

ralmarie, jy MOET die liedjie luister, jy sal dit so waardeer.

laat ek aandag aan my werk gee en ophou druel oor Jak de Priester.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14942 by Lies
Replied by Lies on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo Julle

Die weer hier in die Kaap lyk maar treurig vanoggend. Ek dink die winter is met ons.

Sjoe, medisyne gewys is daar mos redelik baie. Ek weet babas kan voor 3 maande mos nie regtig enige iets drink nie. Ek het telament gebruik vir winde, en vir die erge winde Benetts colic mixture wat soos 'n bom werk! Dan ook Panado stroop vir die koors of voor die inspuitings.

Lekker dag vir almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14903 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ai ek kry deesdae so min tyd vir musiek. Het vroer jare gereeld shows gaan kyk. Nou gebeur dit nooit meer nie. Moet byse my arme man is glad nie musikaal nie en hou nie baie van musiek nie.
Ek moet eintlik net meer CD's koop. Dan is ek en kids mos alleen bedags by die huis en kan ons musiek luister soos ons wil. :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14810 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
LOL, my man love om daai liedjie te sing, reeds omdat ons nog mos vir henko groen mamba vir ons baba gegee het :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14806 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Helene

ek het sy show al gesien, dis so nice en ek het sommer verlief geraak op hom. die woorde is so mooi!

ek het lekker gelag vir daai artikel van hom. shame dit lyk hy geniet pa wees baie

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14794 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
oe ek het nou op sy website ingegaan. en sy intro liedjie is GROEN MAMBA!! as julle speakers het gaan luister dit!!

www.jakdepriester.co.za/

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account