file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #14530 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek het ook gaan pryse "shop". Op waentjies doeke en alles anders waaraan ek kan dink. Het na medsisyne ook gekyk, maar is so dom! Ek wil graag 'n paar goed vooraf koop om in die huis te he vir 'n noodgeval, maar het geen idee wat om te koop nie! Enige voorstelle? Byvoorbeeld, wat se krampwater koop mens? Telament of Woodwards of is daar iets anders? En pyn en koors stroop? Daar is soveel keuses! :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14523 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
nee flip. dit het oopgetrek en toe ewe skielik trek hier so donker wolk oor pretoria wat lyk soos die duiwel wat ons kom haal. ek het sommer paniekerig geraak hoor.

so dis nou nag by ons, dit reen, dis mistig en sommer net gaga. Ek gaan sommer 'n lekker dik kombers voor die TV gooi as ek by die huis kom!

Dis nou as ek voor 8 by die huis is, die verkeer is hectic!

Lekker aandjie vir julle almal, word gou gesond aand die snotteriges :laugh: en hou julle kieme net mooi daai kant ne ;)

Toedels.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14517 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa ja Vrydag het ons heelwat later klaar gemaak as beplan in Kroonstad so toe skip ek dit maar om 'n draai te ry. So nou hoop ek Saterdag werk uit, want ek wil graag daar uitkom voor die expo. Ook om 'n beter idee van pryse te he. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14514 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Annalize, ek wil ook vir henko 'n kombers gaan koop, hy is 'n 'bersie' mens. dra sy blou kombersie die hele wereld vol maar ons steek hom nou maar eerder weg anders lyk dit sommer sleg. maar in die aand luv hy sy bersie!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14511 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Helene, hoe voel jy en daai seunskind? Hoop jy het darem beter geslaap gister-aand! :unsure:

Gerne, het julle reenweer al opgeklaar? die sonnetjie skyn darem so die laaste 2uur hierso. :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14509 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, geluk met die stap, jy is goed man! ek dink nie ek sou dit maak nie.
Ek het ook so kussing, ek het hom baie gebruik, veral aan die einde. dis so lang een wat gebuig is so hy keur voor by die magie, tussen die bo bene en dan lekker agter die rug ook. Fantasties. en na die tyd het ek hom gebruik vir 'n borsvoed kussing en kussing vir baba om bietjie regop te sit!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14506 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, het gewonder of jy toe Vrydag gaan kyk het. Daai winkel het heelwat waentjies en verskeie ander baba-goed. Selfs maternity onderklere en so aan. Dis nou nie 'n Baby City of Baby Boom of een van daai nie, maar hulle verras jou dalk! Geniet dit! :cheer:

Ek is net so onfiks soos jy, sal maar die vreeslike stappery vir Carmen los. :woohoo:

:P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account