file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #14619 by PETRO
Replied by PETRO on topic Re:Oktober mammies 2010
Sjo wat 'n rowwe paar dae

Julle klomp gesels soooo baie , dat ek regtig nou weer nie alles kon lees nie

Was Maandag 26 April vir 1ste sonar. Dok se baba toe 12w 6 dae. Ek is dus vandag 14 weke...min of meer

Als gud met baba, 7 cm lank, hartjie reg ens ens. Sy se dit lyk tog vir haar soos 'n boeta, maar sal volgende keer 100% met sekerheid kan se

ek en my man sommer lekker geshop toe ons in Bloem was. pram, cot en kassie gekoop. weet nie hoe gou ek weer my man in die dorp gaan kry nie.

moet nou net besluit oor gine. kan by my gine in bloem bly, maar sy is 190km van ons af. of ek kan nou op 18weke vir die 1ste keer na nuwe dokter in Kimberley toe gaan , so 60 km van ons. ek weet nie of ek kans sien vir vreeemde dok in middel van swangerskap nie. wat dink julle ?

hoop als gaan goed met julle almal

lekker aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14578 by Angel...10
Replied by Angel...10 on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Daar

ek het altyd op PF gechat maar na dit so 'n nare plek geraak het, het ek eeder op 'n ander site gaan chat - dis todat ek nou weer swanger geraak het, en nou sal dit weer lekker wees om met mamma's 2 be te chat wat dieselfde deurgaan as 'jy'.

ek kry nog 'the hang of it' hier, kan julle dalk vir my se hoe om die ticker op te sit sodat jy dit nie elke keer hoef te 'post' nie, asb ;)

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14546 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gesels weer more! Lekker aand vir almal van julle!
Dink solank oor al die medisyne asseblief! Sal regtig julle hulp waardeer!

:woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14543 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa nou vra jy vinnig en ek kan self nie dink nie. Wat die kramp water betref het ek gevind Telament is beter. Dan vir pyn en koors die pediatriese penado is maar die veiligste.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14540 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ha ha Christa, weereens 'n moeilike een want elkeen sal vir jou iets anders se waarvan hulle hou.

Ek het Gripe Water gebruik en het die een met alkohol vir my lekkerder gewerk as die een sonder. Natuurlik verkies baie mense die een sonder alkohol maar ek glo nie hulle sal iets maak wat jou kind dronk maak nie :)

Pyn stroop. Panado of Ponstil of Calpol.

Krampwater of medisyne - daai klein wit en geel houertjie, kan nou nie die naam onthou nie? Dames help.

Termometer.

mmm, sal nog bietjie dink.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14537 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker aand Gerne! En sterkte met daai verkeer! Dis seker die hoof rede hoekom ek Gauteng liewer vir ander mense sal los! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14533 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne sterkte met die verkeer en mooi ry huistoe. Dis tye soos die wat ek bly is ons bly nie in die stad nie. :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account