file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #14487 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Lies ja kids kuier altyd lekker by ouma en oupa. En kry hopeloos te veel reg, maar nou ja dis seker hoekom oumas en oupas daar is.

Neln hoop jou verkou is gou oor en dat jy vinnig beter voel. Veral in die weer.

Carmen bly jy het jou stap geniet. Ek slaan dood neer na die eerste kilometer. Ek is so onfiks soos nog iets.

Christa ek dink daaraan om gou Saterdag deur te ry om na die waentjie te gaan kyk. Net om 'n idee te he.

Aan al die ander lekker dag vir jul. :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14419 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Middag almal.

My internet was af tot netnou. Ai op die plot as dit net lyk na weer of reen is of die krag of die internet af.

Ek het vinnig jul posts gelees.

Moet eers gou weer gaan.

Tot later.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14339 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Baie sterkte Lies! Geniet dit maar ter wille van dogtertjie se bederf! ;)

Waar is al die Oktober Mammies vandag? :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14314 by Lies
Replied by Lies on topic Re:Oktober mammies 2010
Estione, dankie vir die sweetpak tip. Is hoeka opsoek na 'n paar!

Christa, my man is 'n wynmaker. Gelukkig gaan hy nie baie weg nie, maar hierdie keer moes hy ongelukkig. Ek bly nou by my ma hulle vir die twee weke, maar dit maak dit nogsteeds nie maklik nie! My dogtertjie geniet dit natuurlik baie. Oumas en oupas bederf mos vreeslik!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14123 by neln
Replied by neln on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Almal

Was vreeslik besig by die werk verlede week en kon nie eintlik inloer hier nie - probeer nou om bietjie op te vang!!

Hoop dit gaan goed met almal - ek is so bietjie verkouerig.

Ek gaan nou eers probeer opvang en later weer met julle gesels!!

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14114 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, bly om te hoor dit het so goed gegaan met die 10km stap! Haal my hoed af vir jou! :ohmy: Daai sopnat skoene en kouse van vanoggend klink nie vir my na 'n goeie ding nie! Dit kan net 'n erge verkoue veroorsaak! Hoop egter vir jou part nie so nie. :huh:

Annalize, manlief sal net kwaad bly tot hy sien hoe oulik lyk daai nuwe kleinding in die klere! Dan word daai kwaai hart sommer super sag! ;)

Lies, wat doe jou man dat hy so lank buiteland toe is? Ek glo nie ek sal dit oorleef nie. :(
As baie man vas! As ek of hy 'n nag uitslaap vir kursusse, verlang ek my dood! :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14012 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
Interessante brokkie inligting... miskien moet ons dit probeer sodra die son weer eendag skyn! Carmen, jy is 'n goeie voorbeeld wat ons gerus kan volg. (",)

Green exercise is great for you

As little as five minutes of exercise in natural surroundings can improve your mental health according to researchers from the University of Essex.

Researchers Jules Pretty and Jo Barton reported that what they call "green activities" such as walking, gardening or cycling OUTDOORS can boost mood and self-esteem in as little as five minutes.

"We believe that there would be a large potential benefit to individuals, society and to the costs of the health service if all groups of people were to self-medicate more with green exercise," Barton said in a statement about the study, which was published in the journal Environmental Science & Technology, according to Reuters.

They found that all natural environments were beneficial, including parks in towns or cities, and that green areas with water appeared to have a more positive effect

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account