file Oktober mammies 2010

15 years 1 month ago #198412 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
hi almal

ek voel vandag so bietjie down en emosioneel. my man is vanoggend weg op 'n jagtrip, hy kom eers sondag terug, ons begin trek vandag, die kinders word te gou groot :( dis dalk net te veel veranderinge vir my :unsure:

En die feit dat ek gisteraand 'n paar OBS'e gehad het help seker bietjie meer in my gemoedstoestand :blink: My skoonbroer (aka swaar) het gisteraand by ons oorgeslaap toe het ons so bietjie gekuier.

oe en ek is lus vir eet vandag :laugh:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #198320 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
ha ha, ja nou verstaan ek beter. shoe dit lyk baie oulik!

julle ek het sommer geskrik die maand. die krag is mos weer op. wel gewoonlik koop ek so R300 se krag op 'n slag dan kry ek so 297 units wat ek kan laai reg. hierdie maand,,,, R600 krag gekoop op een slag toe kry ek 470 eenhede terug WTF dit is so belaglik, ons gebruik dit in 2 weke op.

shoe kwaaitjie, julle gebruik vreeslik min krag. julle is baie lucky.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #198314 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hahahahahaha!!! Julle het my nou lekker laat lag!

Hasie daardie is presies wat ek op die oomblik het. Dis SUPER krag spaar! Dit word ingeplug. Weet nie van enige manier om dit in die kar te laat werk nie, maar hulle bedoel maar soos meeste mense vandag met krag kamp! Omdat dit met 'n magneet veld werk, moet jy kastrolle en ketels gebruik wat magneties is. Sommige stainless steel kastrolle werk ook nie. Die "outydse" erde potte en ketels werk, maar dis bitter skaars. Die enigste nadeel is dat dit nie werk wanneer die krag af is nie, maar ek sal dit duisend maal eerder gebruik as 'n gas-stoof. My man spaar nou om later in die jaar vir my 'n volledige induksie-stoof in te sit. Ek kan nie wag nie! Ons sukkel nou al drie maande om R400 se pre-paid krag op te gebruik. Het dit voorheen in een maand gebruik. Okay ons het die solar geyser ook.

Terloops Hasie, ek sien op fb jy wil pre-paid krag insit. My man se dis duurder per eenheid as jou normale krag. Ons het 'n pre-paid meter. Die voordeel is dat mens presies kan monitor wat jou krag gebruik en dan so probeer spaar. Interessantheids-halwe: 'n buislig van 600mm met twee buise gebruik meer krag as 5 downlighters met hulle gewone gloeilampe in. (nie led of energy saver nie)

Grenaat ek wil sommer die hele familie op whatsapp kry. Dis baie goedkoper om so te kommunikeer! Grenaat maak die Snappy Chef nou meer sin?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #198295 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
hahaha

Kwaadjie ek het darem geweet vaarvan jy praat.
My pa het in sy kombuis geinstalleer en het ook 2 los plate. Lekker vir fondu of as jy gaan kamp, maardit werk met 'n kragkabel. Weet nie of mens iets kry wat dit van die kar af kan laat werk nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #198292 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Kwaaitjie, vertel bietjie meer van hoe werk die ding. Prop jy hom in? Hoe is dit dan ideaal vir kamp? Ek kamp sonder elektrisiteit... Of kan dit dalk op jou kar se 12 Volt proppe werk? Dit sal nou 'n wenner wees as mens in Botswana wil gaan toer. En ek soek mos altyd maniere om elektrisiteit te spaar!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #198291 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Grenaat, ek het ook nie geweet waarvan sy praat nie, het dit gegoogle en toe eers besef dis SNAPPY en nie S-nappy nie, snaaks hoe mammas dadelik aan doeke dink!!

Induction Cooker

The Snappy Chef Induction Cookers are breakthrough technology that will save you a lot of time and money.


It is definitively the CHEAPER, FASTER and SAFER way of cooking
Save more than 50% on electricity have your meals ready 64% faster!
The Snappy Chef Induction Cooker is
CHEAPER - it provides RAPID heating, improved
efficiency and greater heat consistency.
FASTER - it provides INSTANT heat.
SAFER - it creates NO heat itself

The main component of any induction cooker is an electromagnet which is fitted under the cooking surface.

An oscillating current is applied to the electromagnet, which produces an oscillating magnetic field.

That magnetic field creates heat in the cooking vessel by inducing a current in the electrically conductive pot.

Hier is 'n foto ook:



Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #198288 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
kwaatjie, ek het nou so gelag, ek het nie 'n CLUE wat jy soek nie. 'n blikbeker stainless steel erde ketel wat met magnete aan bome kan vasklou (huh) jy wil 'n chef wat nappies dra induksie gee (dubbel huh) en hoendertande op die ketel gebruik :pinch:

omw hierdie blond is nou erg confused :silly:

Hey bollie, ag shame man ek kan net dink dat jy baie seer moet he :( hoop jy herstel gou jong.

ek het ook whatsapp , dink dis baie nice. stuur vir die oumas en oupas videos van die kids (en hulle kan darem whatsapp werk :) )

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account