file Oktober mammies 2010

15 years 2 months ago #196522 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
hello hello

urgh ek het gesukkel om vanoggend uit die bed te kom LOL ruben het deurgeslaap (whoop whoop) so ons was moeg geslaap vanoggend. :lol: Ag en toe is hy so cute ek kan hom nie ophou vry en kielie nie, mens sien net stumps :P Wens ek kon 'n foto geneem het van die cute tandjies maar ja, my kamera was seker my ouma s'n in sy vorige lewe want hy is vrekkit stadig.

Hasie, LMGA, jammer maar .... jy wil mos :blink: Ek hoop vir jou... dit wat moet gebeur gebeur, so moet nie stress nie, die Here se wil, is Sy wil! Ek lag lekker vir daai simptome maar ja, soos jy se kan dit rosy simptome ook wees ne. so ons almal is nou saam jou in die 2WW

Bollie, klein Riley is so cute. sy het die pragtigste groot oe, shoe. waar het sy nou weer geval met haar neus?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #196511 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Grenaat, jy het gevra oor die karma. Die site het nie 'n like button waar jy iemand se post kan like nie. Maar hulle het 'n karma button. Toe sit hulle dit in, so as jy van iemand se post hou, gee jy vir hom karma. Die karma word bou op en hulle het beplan om dit dalk later te gebruik om vir jou sekere voordele te gee, maar daar het nog niks van gekom nie.

Iemand soos Reluctant mom het al ver in die 30s karma. Ek dink myne is 6. Jy kan mense se karma natuurlik minder maak ook deur die minus te click.

Ek dink nie mens kan sien wie jou karma vermeerder of verminder nie, het geen idee wanneer myne meer geword het nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #196459 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Genade Hasie WAT 'n DAG!!!

Ekke gaan nou oppak om vir Riley te gaan haal!

Madam loop soos 'n tannie en lyk asof sy shop vir iets:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #196452 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle!

Ek was vandag vrek besig by die skool, het nie tyd gekry om te kom inloer nie.

Julle moet asb saam duimvashou dat Rosy my nie in die steek laat die maand nie. Ek panic klaar! Ek kan nie nou weer swanger wees nie, sal dit op meer as een vlak nie maak nie.

My dag was vol sispisueese ?? aktiwiteite.
1 moes 2 keer terug hardloop in die huis in vanoggend oor ek goed vergeet het en is toe nog steeds skool toe sonder 'n baadjie, kos en maskara.
2 toe ek die 3de keer by die hek kom was ek naar en lighoofdig.
3 toe ek na skool by die huis kom is ek doodmoeg. Le sommer nou inni bed...
4 het heeldag so 'n vreemde metaal smaakmin my mond.

Alles kan logies verklaar word, ek is uit roetine uit so dit kan wees hoekom ek so vergeet agtig is, ek het nie ontbyt geeet nie en soos 'n afkop hoender op en af gehardloop, dit kon my naar en lighoofdig gemaak het. Ek is nie na 3 weke vakansie gewoond aan 'n besige dag se werk nie, dit kon my moeg gemaak het. En ek het gehoor 'n metaalsmaak kan dui daarop dat jou period naby is. Maar dit kan ook alles preggie simptome wees...

Bollie, ek hoop jou operasie is 'n reuse sukses!!! En sterkte met die allergie soektog.

Kwaaitjie, Mare is regtig pragtig, hy lyk na 'n oulike mannetjie.

Dagonfly, hoop jy ontglip die waterpokkies al stem ek saam dat dit beter is om dit nou te kry as later. Geluk met die teksture eet.

Grenaat, ek kan nie nie onthou wat jou posts gese het nie, !!!!! porrige brain..??..??!!!!!

My doula kursus die naweek was great, sien baie uit daarna om te begin praktiseer.

Lekker middag.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #196450 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Riley
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #196448 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Riley met haar afneus, dit is darem weer amper gesond:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #196446 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Shoe bollie, dit klink baie rof. is dit die operasie waar hul jou neus breek ? ek het al so iets gehoor?
Shame man, ek dink aan jou. gaan June darem by die huis weer volgende week om jou te help? hoe lank gaan jy af wees?

ek en die pampers girls het nogal net vanoggend gepraat oor die operasie en hulle het vreeslike wrede goed vertel, van blou oe na die tyd tot bloed wat heeltyd loop (wil jou nie bang praat nie, wonder maar net wat dit alles behels)?

ek wag net vir die somer bollie, as die sinusse van my nie reg is nie sal ek seker maar dieselfde rigting moet dink as wat jy nou doen. dis nie lekker om so aan te gaan nie. die naweek was my neus actually so seer van al die neus sproeiery :(

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account