ha ha ek like daai saying, eet baie en wees vrolik . dit werk vir my !!!
Bollie, nee ek spot net, ek is darem nie fyn gevoelig nie. dis nie 'n geheim nie, ek hou van 'n wyntjie

ek het altyd richelieuh en coke saam my man gedrink en vandat ek kids het kan ek nie eers 1 glas drink nie, so dis nou maar wyn vir die pyn vir my !
LOL Riley is beslis bang jy los haar iewers of alleen. hoop dit waai gou oor. sit haar op die rug man

dit werk die maklikste! Ek haal my hoed af vir jou wat so alleen is hoor.
Kwaatjie, ongelukkig kom en gaan daai klouerige maniertjies. henko was onlangs so en ons moes langs hom op die bank gesit het - hy het tot geskree as ons toilet toe wil gaan LOL so dis eintlik 'n visious circle! Ons moet mekaar maar sane hou!
Hasie,,,grrrrrrrrrr jy wat so kan tjoklits vreet
hoop regtig vir jou nig dis 'n dogtertjie!
Andre is gorgeous, kyk hoe mooi staan hy! kan nie glo jy borsvoed nogsteeds nie, shoe vrou jy is goed hoor
Ek is stokvlou vanaand, gaan vroeg inkruip.
lekker aandjie almal