file Oktober mammies 2010

15 years 2 months ago #196137 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Nee Grenaat, ek hoop nie daar is nagevolge nie!!!! But if you wanna be irresponsable, then you gotta be able to deal with the consequenses, so as dit gebeur dat is dit nou maar so.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #196134 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
ag jinne hasie, dit klink nou regtig oulik! Stefan is ougat. henko houvas ook nog nie sy tollerman nie so ek ken daai uitstoot aksies, dis adorable.

LMGA, dis party keer bietjie pret om so stout te wees ne, kom ons hoop net daar is nie gevolge van julle stoutwees nie ne, of hoop ons so LOL :)

lekker naweek!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #196103 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hello julle!

Ek het vannie bus afgeval... twee sigarette gerook gisteraand en toe los Johan die pakkie by die huis. Toe het ek voor ek skool toe is vir 'n vergadering een gerook en weer toe ek by die huis kom. Maar ek het vir die outjies by die skool gese ek het opgehou, so hulle bied darem nie vir my aan nie.

Sal weer Maandag in alle erns ophou!

Dragonfly, ek het nie vertel van die troue nie. Here goes:

Dit was stunning!!! Regtig 'n beautiful troue en 'n beautiful bruid. Alles het glad verloop en ons het ongelooflik lekker geparty. So lekker dat ek en Johan bietjie stout was... die romanse van die oomblik was vir ons te veel, toe glip ons weg en karfoefel in 'n donker hoekie. Natuurlik nie kondome gehad nie, so ja, ons sal maar kyk wat gebeur. Hopelik niks... sal sien oor nog so 'n week as Rosy haar opwagting moet maak...

Grenaat, ek het net so lekker gespeel met die kids vanoggend. Wou glad nie uit die kamer uit nie, maar 'n poef doek het ons toe gedwing om op te staan.

Julle Stefan was so cute, ek ruil Claudia se doek en hy los 'n reuse wind. Omdat dit poef tyd is, vat ek toe 'n kans en vat hom potjie toe. Toe se hy hy wil piepie, hy staan op van die potjie af, staan so wydsbeen oor die potjie, druk sy lyfie vorentoe en peeeeeeeee 'n straal, reg inni potjie in!! Dit het soo cute gelyk.

Lekker middag, amper naweek!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #196101 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
waar is almal vandag???

lekker naweek vir jou ook HV

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #196053 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Julle moet almal 'n lekker naweek he. Ek weet nie of ek weer 'n kansie gaan kry om in te loer voor almal huis toe gaan nie.

Hou die rokers wat nou nie rokers is nie nog uit met die nie rokery of is jul weer by die rokers groepie? Ai ek praat myself deurmekaar. :blink: Sterkte daar en vat net een dag op 'n slag.

Je en ek dink ook hoe gouer hul waterpokkies kry hoe beter, dis vinniger oor en baie minder nagevolge.

Ek sien sommer hoe Ruben mamma se hare vasgryp. Oulik!
Ok ek moet nou gaan.
Toedels

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #195921 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
more

Dragonfly.... ek weet dis nie wat jy wil hoor nie maar as sy dit nou kry gaan sy nie krap nie so dit gaan nie merke maak nie, sy gaan baie vinnig oor dit wees en...dan is dit verby vir haar hele lewe. (mens kan dit mos nie weer kry nie reg?) So ja, dis aaklig as mens se babas siek is maar dis dalk 'n goeie ding :dry: Maar ek hoop maar steeds nie sy kry dit nie, shame man sterkte, laat ons weet asb.
Kfc is partykeer darem net te olierig ne! Ek ruil dit enige tyd vir 'n pizza LOL

Ag julle, Rubies was vanoggend so oulik, ek wou nie kom werk nie, wou net by hom bly :) en hy love alweer my hare, as ek nader kom dan trek sy oe sommer dubbel soos hy soek vir hare LOL en ja, hy gryp NET die hare by my ore, ouch

hasie, hoe het dit gegaan gisteraand?

bollie kom jou man vandag terug?

kwaatjie, wat is die planne vir julle die naweek?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #195891 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Hello almal

Super bly more is Vrydag-whoop-whoop!

So Hasie hoe was die braai? Ek hoop ten volle dat jy dit kan maak om op te hou rook!

Bollie sterkte met die feit dat jou man so gereeld weg gaan-ek sal mal raak.
Dit klink moeilik met klein Riley op die oomblik-sies tog!

Kwaatjie eks saam met jou, hou niks van rook maar het n familie vol rokers. Eddy het selfs gerook tot so amper-amper 2 jaar terug! Was is n off road motorbike ongeluk en na 4 dae ini hospitaal sommer heeltemal opgehou-ek is baie dankbaar daarvoor!

Granaat, bly jul kantoor is uit gesorteer-dis belangrik dat jy gelukkig is oor jou sitplek by die werk-dis baie oulik dat H so vir boetie skel om te doe-doe!

Handjievol-oulike naam lol- ek moes myself pinkie genoem het-ha-ha!
daai ou seuntjie is te kostelik-ekt lekker gelag oor die krat-ek sou natuurlik klein hart aanval gevat het.

Kayla is 9.38 en 74cm op 9 maande was 3.25 en 50cm met geboorte!

Julle, ons was mos Vrydag hasie park toe saam vriendin .,Maandag het my vriendin se baba uit geslaan en dis waterpokkies-so daars n kans dat kayla dit nou kan kry, sal moet kyk oor 14 tot 21 dae .ek hoop regtig sy kry dit nie...

Ekt my diet vannaand ingeruil vir kfc en eerlikwaar het dit glad nie genieyt nie.

Hasie, hoe was die troue, het ek dit gemis of het jy nie gevertel nie.my vriendin se troue was mooi, ekt my ogies uit gehuil...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account