file Oktober mammies 2010

15 years 2 months ago #195509 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ja maar ek is NOU lus... gaan try!!

Ek weet hoe haat mens jouself as jou kids begin agterkom jy rook. Stefan dink dis 'n groot grap om 'n sigaret in sy mond te sit. Ek haat myself daarvoor!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #195497 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
LOL dankie Bollie, jy het my laas so sleg laat voel oor my smoking and drinking gewoontes..... nou voel ek jy het vir my die go-ahead gegee, so vanaand gaan ek groot, spesiaal vir jou!!!

LMFGA

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #195493 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
as ek reg gehoor het is dit 7 dae vir jou craving om lugter te raak en 2 weke vir jou om 'n gewoonte af te leer. so jy is amper daar!!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #195491 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Aai Grenaat, ek kan net jou imagine so kwaad wees :huh: !

Dis nie cool nie, jou baas het obviously eintlik nie hierdie mooi deurgedink nie??

Ek dink ook jy en Marina moet met hom gaan sit en alles op die tafel neerle....ek is seker hy sal dan sien dat sy redenasie nie heeltemal logies nie!

Ek het al vergeet wie rook en wie nie! Dankie Hasie, jy het my nou herinner dat jy rook :laugh:

Ek is nog sterk met die rook, mos opgehou op 16 Feb 2010 toe ek uitvind ek is swanger :P En nog nie teruggekyk nie.

Grenaat geniet daai siggie en GROOT glas wyn vanaand!!

Stella dis carmen.abraham@epiuse.com

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #195488 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
HOU UIT HOU UIT HOU UIT. eet eerder 'n chocolate. jy het nou klaar begin as jy nou weer tou opgee gaan dit moeilik wees om weer te try.

ja jong, weer die vieslike gewoonte begin. ek is sommer kwaad want my man het mos opgehou en nou as ek buite gaan rook in die aande se henko vir my, mamma gaan rook :( ek hou niks daarvan nie. ek was stupid maar nou ja, dis gedoen.

sal beslis weer eendag ophou - vir goed.

tim het gese hy bring pizza, yay! dankie my ou man. nou moet ek net die wyn uitsort :woohoo:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #195484 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ai Grenaat! Het jy weer begin rook of is dit nou net 'n saving your sanity ding??

Ek het van Sondag af (Saterdag aand...) nog niks gerook nie!!!!!!!!!!!!! Ek was so siek dat die gedagte daaraan my sommer wou laat opgooi het. Johan het Maandag aand gerook, toe ek dit ruik toe gooi ek op. Maar nou dat ek beter voel, raak ek weer lus, en nou dat jy daarvan praat, is ek vrek lus!! HELP!!! Ek hoop ek kan nog 'n aandjie uithou, elke dag word makliker as mens net deur hom kan kom!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #195475 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
dankie, ek voel darem nou beter na 'n sigaret LMGA
my man moet maar pluisies aansit vanaand want ek gaan seker weer afgaan :)

almal weet tog ontvangsdames is die mense wat die MINSTE by hul tafels is en die een by ons is regtig nooit daar nie want sy is ook sekretaresse vir 'n ander dame. nou het hy gese hulle wil iemand aanstel net vir ontvangs maar soos jul se, dis koffie en piepie en en so wie gaan dan instaan? beslis nie ek nie.

en dis so snaaks, daar is 2 meisies aangestel van 'n ander afdeling, hulle begin 1 Aug, en hulle het omtrent die beste kantore van almal :)

ek hoop maar dinge werk uit.

wat is vanaand vir ete? ek is al so moeg iets nuuts uitgedink (wat elkgeval altyd in iets 'ouds' op eindig). Ek is sommer lus vir pizza vanaad (gekoop nie gemaak nie :P ) Oja en natuurlik wyn saam dit ;)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account