file *** Maart/April 2009 Mammas***

15 years 10 months ago #124641 by Delucey
hmm Kimika jou post is lost in cyberspace :(

Dis nou interessant van die inspuitings.. seker bang die ma's doen dit sommer self of iets. Ek koop dit nie self nie. Die suster het haar eie voorraad. Is die suster by 'n apteek of kliniek of waar? Dalk het sy ook voorraad? Ai hoop jy kom reg!

Julle ek begin nou dink ek moet maar 'n dokter se hulp inroep met my gewig verloor storie want ek sukkel vreeslik en is permanent moeg en gereeld uitasem... al wat my afsit is dit gaan my seker 'n fortuin kos as ek dokter toe gaan vir inspuitings en goed? Wat dink julle? ... anders moet ek maar eers nog probeer om my kakebeen in toom te hou en tyd te MAAK om te oefen...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #124636 by Kimika
Ek is seker ek het gister 'n post getik??

Ok so toe gaan ek nou om die inspuiting te koop en die apteker se vir my hulle kan nie meer die inspuitings oor die toonbank verkoop nie ek kort 'n dokters voorskrif en dit gaan my konsultasie kos!!?? Wat se stront is dit nou?? My afspraak by die suster is Maandag oggend 9uur so hoe moet ek nou maak? Sy het my niks daarvan gese nie so nou gaan ek daar by haar aankom sonder die blerrie ding! Sy maak seker eers 9uur oop so geen tyd om haar te bel nie... aaiii ek is so geirriteerd oor die algemeen dat ek nie nog lus is om te sukkel net om 'n inspuiting te koop nie!

grrrrrr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #124592 by Delucey
haha ja Bianca ook so eterig. Ek noem my twee kiddies moes my twee ruspetjies :cheer:

Bianca het maandag haar inspuiting gehad. Sy was vir so 3 dae nie lekker nie.

Wel ek is weer enkelma vandag. My man het saam met 'n klient gegaan na SAB vir daai toer wat hulle mos wys hoe hulle bier maak en dan gaan hulle na die tyd iewers rugby kyk. Nou nie dat my man 'n vreeslike bierdrinker of rugby kyker is nie :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #124562 by junita
Kimika hy eet elke oomblik wat hy kry, hy wil net die heeltyd eet, ons kan nie saans in rus en vrede eet nie, want hy is in jou bord die heeltyd ! Die skool sê ok dat hy nie einde het nie, ek moet seker nie kla nie :unsure:

Delucey Luan na die inspuiting ook koorsig, is Bianca al beter ? Wanneer het sy nou weer haar inspuiting gehad ?
Ek hoop hy spring die waterpokkies vry, eintlik ek nie so erg gestres daaroor nie, maar soos Kimika sê die krappery en jikkery, hoe maak mens met so kleintjie ?

In sy klassie self was daar nog net 2, dit is meer die groter klassies waar die waterpokkies is en hulle kom nie eintlik aanraking met hulle nie, behalwe as daar nou 'n boetie of sussie in die groter klassie is ?
Een van ons vriende se kinders ook daar en sy my gister gebel toe sê sy hy het dit ook, hulle sou kom braai het vannaand (vir die rugby), maar nou kan sy nie kom nie :( , die arme vrou se kinders bly siek, elke keer as ons reel is daar iets, shame.
Lekker naweek vir julle!

Mother of Telitha 7 years and Luan 1 year.

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #124552 by Delucey
Dis interessant... lyk my verskillende areas kry die goed verskilende tye want Bianca het einde september haar waterpokkies inspuiting gekry. Maar nou ja Junita as Luan dit kry glo ek het hy nie nodig om die inspuiting te kry nie. Hoe lyk hy - lyk dit of hy dit sover darem vryspring? Ja shame hoe verduidelik jy nou hulle moet nie krap nie?

Ek is weer mal oor piesangs :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #124544 by Kimika
Ja dis wat sy gese het is dat dit eers mid tot einde Nov weer in voorraad gaan wees. Tog hoop ek maar Luan kry dit nie.. dis vreeslik erg as hulle so klein is en jy kan hulle nie verduidelik hoekom dit so jeuk en dat hulle nie kan krap nie.. arme goedjies :(

Shoe Junita, hy is dan def nou swaarder as Goggie, ek is seker hy is nou net net 10kg. Maar ek onthou jy het gese hy eet so lekker! Ek sukkel nog maar met die eetery.. hou love worsies en kasies en dan absoluut enige vrugte. Behalwe nou skielik wil hy nie meer piesang eet nie!? Hy was altyd mal daaroor maar ek dink hy erf dit van sy ouers want nie ek of my man eet piesang nie.. uuuugghhh!! LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #124516 by junita
Replied by junita on topic Re: *** Maart/April 2009 Mammas***
Het Luan toe vandag gevat vir die inentings, darm ok afgeloop, hy weeg nou 10.5 kg (lekker opgetel :) ) en maar net 80 cm, hy tel nou weer meer in gewig op as wat hy groei, wou nogal sê die maaitjies in die klas lyk nou langer hehe.

Luan se skool het nou 21 kinders met waterpokkies en ja jy kry nerens is sa inenting daarvoor nie eers glo teen die einde november, die suster sê dit nou simpel want dit is nou waterpokkie tyd, so as hy dit moet kry moet hy maar :( , daar niks wat ek nou kan doen daaraan nie, gelukkig het ek en my man en T dit al gehad.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account