file *** Maart/April 2009 Mammas***

16 years 1 month ago #95481 by junita
Kimika ek brand van nuuskierigheid, kon dr geslag sien ?????

Julle Luan het opgestaan en begin loop :cheer: !!!!!!!!!!!! Hy loop te oulikies en hy is vreeslik trots en vermaakerig nou !

Telitha se gediggie het toe goed afgeloop, sy natuurlik nie ge"perform" soos sy by die huis nie, maar inelkgeval nogsteeds goed gedoen, sy 83 % gekry :cheer: .
Nou maak die kiddies my trots hoor :) .

Mother of Telitha 7 years and Luan 1 year.

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #94210 by Kimika
Aaai Kitty, dis hartseer hoor. Ek sal eerder dadelik wil weet as iets fout is met een van my babies as om te wonder. Dan weet mens wat jy kan doen om die beste vir hulle te kan doen.

Delucey, dan moet dit mos die Nido wees!!?? Shame man, kan dink jy voel moedeloos! Maar toemaar, jou kiddies sal dit ontgroei!!!

Julle ek dink my afspraak is Donderdag, ek sien nou ek raak lekker deurmekaar.. My afspraak is vir die 19de en ek hou aan dink dis Vrydag?? Kop kap aan :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #94072 by Delucey
Kitty Bianca het ook nog nie die MMR gehad nie. Die suster my vandag gebel en gese hulle het nou die chickenpox in voorraad so sy gaan vir dit 1 september en dan sal ons weer 'n afspraak moet maak vir dit.

Kimika ek dink 2.5 kan werk. Ek het vir Eben in die winter gepotty train en dis nogal 'n storie - die dat ek met Bianca maar eerder gaan wag tot dit weer warmer is na haar tweede verjaarsdag.

Julle is lucky om so vroeg al te kon sien. Nie een van my twee kiddies wou "flash" nie :dry: Ons het eers met altwee hier by 25 weke kon sien!!

Junita ek se ook.. jy verveel ons nie!! Dis mos hoekom ons chat.. om mekaar se bekommernisse EN vreugdes te deel! Ek moet se ek voel ook maar party dae so oor bianca wat nog so min woorde se en net heeldag op my skoot wil sit en nie self wil speel nie. Ek het nou juis vandag so paar plekke gemail vir dagsorg vir haar vir volgende jaar.

Ai kitty ek kry sommer nou hoendervleis as jy so vertel van die kind... jissie ek weet nie of ek met so iets sou kon cope nie.

Ai julle ek weet nie of julle op facebook gesien het nie maar Bianca het ook nou ekseem. Ai en ek het juis so lank geborsvoed om te kyk of sy dit kan vryspring!!! Nou wonder ek of dit die Nido is wat ek haar gee. So vandag het ek nog nie vir haar melk gegee nie. Sal vanaand voor sy slaap vir haar gee en kyk of dit 'n verskil maak as sy minder van dit drink. Ai ek hoop nie sy gaan ook so erg wees soos boetie nie. Emosioneel het ek regtig nie die krag om 'n tweede keer daardeur te gaan nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #93841 by kittycat
Hello Julle
Kimi, wel ek hoop jy vind uit! Eks ook nuuskerig!
Junita, nee man.. jy verveel glad nie! Ek worry ook vinnig oor Alex. As ietsie net lyk of dit nie is soos dit moet wees volgens al die "standaarde" wat mense stel nie, wonder ek ook maar.. dis menslik en jou moederlike instink wat net die beste vir hom wil he.
Ek dink bv nie daar is iets verkeerd nie, ek dink hy vat maar net bietjie sy tyd.. ek meen.. why not?? Wat is die haas? Hy gaan sy hele lewe lank nog moet praat en loop, so hoekom druk almal babas so?

Ek het mos ge aupair in Amerika so 10jaar terug. Die outjie was nou agter hoor. Ek kon dit dadelik sien. Ek dink ek het julle al vertel, maar anyway...
Hy was 2, en ek het niemand gehad om hom mee te vergelyk nie, maar ek het geweet iets is nie reg nie, en sy ouers se heeltyd vir my dis net omdat hy "prematured" is...en dan wil hulle he hy moet soos enige ander 2jarige "perform"!!! So, dinge het so aangegaan, en daar was net NIKS vordering nie. Na 'n klomp toetse vind hulle toe uit hy het 'n genetiese toestand nl. Fragile X. Dis ongelukkig nie soos Down sindroom waar mens dit aan die gesiggie kan sien nie.
Ek praat ongelukkig nie meer met die ouers nie, (weet nie eintlik hoekom nie, ons het maar net kontak verloor, en dan so 'n ander paar goedjies wat daai jaar gebeur het) maar die Ouma het my nou die dag ge email, en vir my gese (hy is nou 12) dat hy nogsteeds nie praat nie, en die hulp van sy ouers sal moet kry vir die res van sy lewe.. sjoe, dis baie erg vir my....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #93563 by junita
Welcome Fawhaway and congrats !!

Hi julle gaan julle nou weer verveel...maar Luan is nogsteeds in albei gebiede agter ?? Hy vorder darm, maar tog voel dit vir my hy is nog steeds agter, hy kan tog nie so lui wees nie ?? Anyway...

T se gediggie is eers die Saterdag en sy ken daai gediggie al so mooi, sal maar moet wag en sien.

Daar is nog 'n vriendin van my ook 8 weke swanger !

Hehe Kitty, Alex is oulik, hy maak julle seker lekker lag :cheer: , ons moet tog weer 'n date maak, wil sooo graag vir hom en jou ontmoet, aangesien ons ander "dates" nooit gebeur het nie. Gaan net wag dat julle inge"settle" is en dan maak ons 'n plan of hoe sê Jy ?

Lekker dag vir julle !

Mother of Telitha 7 years and Luan 1 year.

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #93447 by Kimika
Fawhaway, welcome to our group!! I hope you understand all the afrikaans we blabber :) My little guy has only had ear infection once and I pray that he wont get it again!! He was so sick and sore :( But I must say I try never put him down with bottles etc and also I dont ever clean his ears.. ok I just wipe the outside bits with a warm washcloth while in bath. As the dr explained : the wax needs to get out, otherwise it just clogs up inside and can cause infection so it needs to *drain*. But unfortuanetely some babies just produce more wax than others or their little canals are smaller than others. I also got Covacaine and if I suspect something brewing in there I just drop some in.. it *melts* out the wax and also relieves pain and infection inside.

Delucey, wel natuurlik moet daar uitsonderings wees :) My sussie se dogtertjie het ook op 'n jaar geloop en is 'n vreeslike babbel bekkie, sy is nou nog! (5jr). So dink jy 2.5 is 'n goeie ouderdom vir potty train? Ek het nou al genoeg gehoor seuntjies is ly, en ek weet myne is! :)

Kitty, jippee vir die trek oor 2 wke!! En vir die nanny :) Pietertjie het nogsteeds nie sy MMR gekry nie, sal hom maar binnekort vat en die ander moet ek wag tot 20mnde want ek het hom laat gevat vir die voriges en ek moet 6mnde wag. Gelukkig is die damn goed nie duur nie!!

Ons het met Pietertjie ook op so 12wke 2 dae of iets die geslag uitgevind, maar dit was by die Fetal assesement centre. Diekeer gaan ons by gynae en ek weet nou al sy gaan se sy kan nie verseker sien nie. Sy het dit laas ook gese :) Miskien sal ek dan dalk op 14wke vir 4D gaan, daai vrou het gese sy sal 100% verseker vir my dan kan se.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #92811 by kittycat
Hello julle
Fawaway, welcome! We are a really friendly bunch here, so I am happy for you to join us! :)
I found the girls on here extremely supportive in the past!
Sjoe, julle girls wat weer swanger is , is baie dapper! :) Ek herstel nog van Alex se eerste jaar as 'n baba! Fawaway, the others know, but my boy was quite challenging as a baby, but after his first bday things changed radically!

Ja oorinfeksies is nie lekker nie. Alex het ook al so 'n paar deurgewerk, maar hy is darem gesond op die oomblik, behalwe nou vir die tande wat pla...!

Ek gaan hom more vat vir die MMR inspuiting. Hy het dit NOGSTEEDS nie gekry nie, so ek sal nou moet begin rigting kry met dit!

Ons trek vandag presies oor 2 weke! Jippie!!

Sjoe Kimi, ek sien ook uit na Vrydag vir jou volgende sonar! :) Miskien sal hulle al die geslag kan sien. Ek het uitgevind op presies 12 weke.

My "nanny" vir volgende maand kom vandag haarself voorstel. Ek hoop tog net sy is nice. Sy was op aanbeveling van iemand wat ek baie vertrou, so ek hoop maar vir die beste. Ek wil haar so 3 keer 'n week inspan met Alex.. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account