file *** Maart/April 2009 Mammas***

16 years 2 months ago #83125 by Kimika
Ag shame man Junita!!! Dis erg dat dit nou so lank aanhou :( Is hy al terug by die huis?? Hoop hy word gou gesond en hoop julle dinge keer vinnig terug na normaal!! *hugs*

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82680 by Delucey
Ai Junita... sjoe ek hoop dinge keer sommer vinnig weer terug na normaal toe vir jou! Kan dink dis nie lekker nie.. probeer dit maar sien as 'n mini vakansie ;)

Ja jong ek dink ons almal worry maar oor die kinders. Ek moet se Bianca stel ook nie veel belang in boekies kyk of blokkies speel of inkleur nie.. sy wil eerder die vetkryte eet haha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82655 by junita
Julle ek nou sommer lekker gaaivol !!! Martin nogsteeds in die hospitaal, vandag weer begin opgooi en migraine, hy wil ok net nie gesond raak nie!

My hele huishouding omver gegooi vir al 3 weke, Luan nogsteeds by my ma, hang nou af van wanneer Martin ontslaan raak en of ouma hiernatoe kan kom voor ek hom weer hier het. Ek werk mos skofte en dit moeilik om vir Luan te gaan haal 6 uur, dan wil hy al gebad en geeet en gealles wees en die skool maak inelkgeval al 6 uur toe. Telitha is ok, vir haar kan ek vinnig gaan haal en werk toe bring. Aai toggie, dit nogals vir moeilik en ek het nie eintlik 'n steunpilaar hier nie :( .

Mother of Telitha 7 years and Luan 1 year.

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82529 by Kimika
Hi outjies, dankie vir julle nice boodskappies op FB! :kiss: :kiss:

Junita hoop jou man is Sondag weer predfris!

Sal more weer kom inloer.. Goggie is nogsteeds wakker!!! Ons het vanmiddag partytjie gehad en sy tannie het hom heeltemal te veel swieties gevoer! jikes :blink:

xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82527 by junita
Gaan darm ok, Martin nog in hospitaal, hopelik more of Sondag uit, hy wil al huistoe kom so dit is 'n goeie teken :) .

Aai Delucey klink na inflammasie, maar as dit erger raak gaan dr toe dat hulle 'n CT/MRI/sonar doen netnou is dit iets anders jong, aangesien jy al lankal sukkel daarmee ?

Julle ek mis my kinders nou baie !

Ek al weer bekommerd oor Luan as ek so hoor hoe oulik julle kleingoed is, Luan praat nogsteeds niks en hy stel nie eintlik belang in speel nie, kinders verskil ek weet, maar aai hoekom is ek altyd bekommerd oor hom ?? Het vir lank probeer om nie soveel daaroor die worry nie...maar dit voel net hy is met alles agter :unsure: .

Mother of Telitha 7 years and Luan 1 year.

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82523 by Delucey
Junita ek hoop dit gaan nou al bietjie beter daar?

Haha Melinda dis cute.. Bianca het ook nou haar humorsin begin agterkom. Enigeiets is vir haar snaaks! kan haar sommer opvreet. Ek en sy was donderdag weer na n moms and tots toe gewees en sy het dit nogal baie geniet. Baie voor op die wa gewees met alles en eerste na alles gekyk en goed gaan haal hehe So ons gaan nou aansluit. Ek het ook nodig om bietjie uit te kom...

Sjoe my heupe is vreeslik seer. As ek gesit of le het en wil opstaan is dit die ergste! Dis nou al 'n rukkie 'n probleem maar vanaand is dit vir my baie erg! Weet nie of dit inflammasie is of wat nie. Is ook nie asof ek heeldag met hoehakskoene rondloop nie! My man het gese ek moet Osteoeze se MSM drink. Dit help blykbaar met die joints. So ja ek hoop so want dis nogal 'n storie as ek bianca so moet dra.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81963 by kittycat
Julle, dis nou die 3de keer dat ek probeer om hier te post! My internet is te stadig, en dan kry ek net 'n time out en 'n deleted post!! :angry:

Ons bly in Fhoek op die oomblik tot einde Aug, en die internet is maar stadig....

Hoop dit gaan goed met almal.

Junita, hoop jou man voel beter, Melinda, lekker om van jou te hoor! ja, ek smeer ook vir Alex ontsettend Vicks!! :)
Delucey, ons het net so 'n mier probleem in blouberg gehad.. die bleddie goed kruip orals in - en uit!
Kimi, Pietertjie is te oulik met al sy woorde! Alex het nog net so 'n paar standaard woorde, as hy nie weet wat iets is nie , dan noem hy dit "dan"/..!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account