file *** Maart/April 2009 Mammas***

16 years 2 months ago #67864 by Kimika
lol as ek hom ignoreer dan loop hy dalk by my lip af ;) nou net goedjies gaan kry by die apteek, maar mens kan mos blerrie niks drink as jy swanger is nie :( moes ek nou juis nou siek word?? dammit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67511 by Delucey
Ag nee man Kimika... nou moet jy op jou vakansie siek wees! urgh Ek voel jou pyn - ek was ons hele wittebrood lank siek!

Ignoreer die kiem dalk gaan hy weg ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67146 by Kimika
Ag nee nou is ek weer vrot siek :( argh!

Kitty, baie geluk met jou verjaarsdag... sorry ek het dit gemis met al die pakkery en ryery! Hoop jy het 'n great daggie gehad :) xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67120 by Delucey
Kimika ek is groen!!! Ek kan ook doen met 'n lekker vakansie. Maar nou ja dis uit vir 'n ruk vir ons :( Is nou eers op huis soek...

Kitty ek het jou 'n boodskap op facebook gestuur om geluk te se het jy dit darem gekry? In verband met die gewig optel ek dink ek het ook al heelwat opgetel van my man so weg is van die huis af want ek is 'n emosionele eter. ek raak gefrustreerd of geirriteerd en dan eet ek!

Ag nee julle Bianca lyk my word alweer siek.. loopneus en moanerig. Ek spuit sommer daai neussproei wat die dokter gegee het solank en gee nurofen. Ek hoop maar dit stop die kiem gou want ek het deesdae minder as niks energie en sien nie kans om weer alleen met 'n siek kind te sukkel nie. My man is darem more aand tot woensdag toe by die huis want ek verjaar dinsdag en ek het gese as hy nie met my verjaarsdag ten minste by die huis is nie gaan hy 'n single dude wees haha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67067 by kittycat
o sherbet!! Ek het skoon vergeet dat julle mos Ballito toe is!! Lekker man! Nou is dit weer jou beurt vir vakansie..
Ek voel alklaar weer reg vir nog 'n vakansie! :laugh:

Alexander het vandag met sy nuwe speelgroepie begin. Dit lyk of hy dit regtig geniet, maar sal maar sien hoe lank dit vat voordat hy weer siek word....

Ek het mos gister verjaar.. en ek sien ek het vanoggend 2kg opgetel...!! GREAT!!!! Dis seker omdat ek alleen 70% van die koek opgevreet het.. ek voel soos 'n opgestopte kalkoen...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #66711 by Kimika
Hi outjies. Ons het vandag in Ballito aangekom.. Manlief rus bietjie. Die weer is maar aferig, hopenlik word dit beter !

Kitty, ek se jou mos dat ek en my man se *rolle* omgeruil is.. dis gewoonlik die vrou wat nag maar in ons geval is dit hy :)

Lekker daggie vir almal!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #65370 by kittycat
Junita, sjoe ja.. miskien moet jy dan eerder aanbly waar jy nou is - anders gaan jy nou "trek" en dan net later weer trek!
Toemaar, ek en my man het oomblikke waar ek ook baie naby is om my tassies te pak...

Kimi,, hehe.. dit klink my daar is ek en jou man dieselfde.. ek het ook 'n probleem met die tyd... Ek loop in my man se studeerkamer in, en vra hom "wat maak jy nou, hoe lank gaan dit vat".. dan kry hy omtrent iets! :P
Ek is so deurmekaar soos tien met my goed wat die hele huis rondle, maar ek like deeglike beplanning elke dag.. jy sien, dis waar die "naggery" inkom, want ek kan dit nie vat as my man vir my gese het hy gaan nou iemand bel, of iets belangriks email nie, en dan is al 'n uur later, en dan het hy dit nog nie gedoen nie..!!! Dan moet hy mos nie se hy gaan dit NOU doen nie?!??!?!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account