file *** Maart/April 2009 Mammas***

16 years 5 months ago #47740 by junita
Ag julle sal my nie glo nie, maar Luan ook verkoue, het nog van laas keer se meds oor, die kortisoon ens, so dr hom maar weer met dit, hom vanoggend skooltjie toe gevat en toe ek vannaand huistoe kom toe slaap hy al, so neem aan hy voel beter, nog nie gehoor hoes vannaand nie ?? Ek hom nie gisteraand gebad nie en my man hom nie vanaand gebad nie, nou voel ek skuldig ??

Julle ek kry deesdae so min om in te loer, as ek kans kry is dit so vinnig en dan "moan" my man en by die werk het hulle ons internet van die rekenaars afgehaal :( . So dit gaan net vinnig wees, soek nie moeilikheid nie, die arme dinge voel ek skeep hom af....ek kry nie eers kans vir myself nie.

Is vlg week darm met verlof, dan wil ek net rus !

Mother of Telitha 7 years and Luan 1 year.

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #46475 by Delucey
Ja en die winter begin nou eers... :( Boetie het eerste die kiem huis toe gebring van die kleuterskool af...

Die suster se sy dink dis net verkoue maar as sy nie more beter is nie moet ek maar eerder dokter toe gaan. Het Coryx stroop gekry wat sy nou drink. Shame sy is baie lusteloos en wil nie eet nie. Sit en staar mens met sulke glaserige ogies aan... het maar die humidifier ook weer aan hoop dit help vir die hoes.

Hou duim vas dat ek darem slaap vanaand!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #46405 by Kimika
Toemaar ek was net so excited dat hy vir die hele Mei nie siek was nie! Ek was vir 2wke lank siek wat ek hom nie aangesteek het nie en nou dat ek op die einde is van my verkoue toe kry hy dit! :(

Wat se die kliniek?? Shame.. arme Bianca!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #45761 by Delucey
Ai Kimika... dan is ons in die selfde bootjie! Bianca is vanoggend nogal erg siek... voel baie warm en sit net so en huil aanmekaar. Ek vat haar nou vanmiddag kliniek toe dat die suster kan kyk... en net gister se ek vir my man dit lyk of sy beter word :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #45746 by Kimika
GRRRR Daar het hy wraggies nou verkoue!! Net skielik gister oggend wakker geword met loopneus en gisteraan hele aand tipiese kroep hoes alweer :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #45238 by Delucey
Sjoe kimika dalk is 3 ure 'n bietjie lank? Maar tog slaap bianca in totaal ook omtrent so 2.5 ure. As sy wakker word probeer ek haar rustig maak of gee dummy dan slaap sy verder :)

Nee nog niks gehoor sal seker (hopelik!) deur die week iets hoor.

Ai ek het ook nou die verkoue kiem onder lede... die kinders wat so op mens hoes! :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #45124 by Kimika
So ek het toe noudie dag heeltemal te gou gepraat!! Daai aand toe word hy natuurlik 11uur wakker en speel tot 2uur toe :( En sover elke aand daarna.. eish.. ek kan maar net nie wen nie! Sal maar sien hoe gaan dit vannaand.. maar hy slaap elke dag 3ure.. wonder of dit dalk die probleem kan wees?? Maar dis sooo lekker om so baie aaneen tyd deur die dag te he ;)

Delucey, het jy al iets van die agent gehoor??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account