× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 7 months ago #246997 by Jame
Sterkte PikkewynQ, lagogies, twinkle en nellak. Ek lei af jul almal nou by die gewraakte 2ww.

PikkewynQ ek is seker dit is implantation bleeding. Hou duim vas vir jou.

Wat is Fertomid? Inspuiting?

Mommy2one, ek is seker dis niks. Moet ok nie te vinnig jou kop daaroor breuk nie. Ek het en selfs laparoskopie laat doen vir endo...daar was niks nie, ok niks fout nie. Toe ek by die FS kom se hy dis estrogeen vlakke wat te vinnig daal, en ek sweer dis presies wat dit was. Het een maand Pregynova gedrink, soos bom gewerk.

Ek nou op CD21. Niks het "reg" gelyk die siklus nie. Maar ek positief, want vorige siklusse het als perfek gelyk, tog almal BFN, so mens weet nooit, hoop vir die beste.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246996 by PikkewynQ
Dankie Lagogies!

Twee is darem beter as niks,hoop als loop goed af! En dan die wag... Hier vir jou met die wag en al...Positiewe denke*

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246994 by Lagogies
Pikkie ek hou duim vas

Afm: Ons het 2 goeie kwaliteit embrios wat seker more teruggeplaas word. Die ander het maar nie bevrug nie en een was onvolwasse

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246992 by PikkewynQ
Hay julle

Twee dae voor AF en ekt lig pienk "spotting"
Hou groot asb duime vas dat dit implantation bleeding is!!

Lekker dag aan almal*

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246988 by PikkewynQ
Naand mense*

Hoop dit gaan goed met almal..

Sterkte Mommyme,mens het soms meer af as goeie dae maar soos hulle se dit kan net vir so lank sleg gaan dan kry mens sommer 'n hele paar goeie dae!!

Mom2one,sover ek weet is rooi bloed vars bloed so sal AF wees en nie swanger. Stres en af gestel kan ook maak dat jou AF snaaks maak. Hoop darem dis sommer niks.

Borste nog seer en AF tiepe pyn kom net nou en dan (voel wee soos normaal soos net voor AF) Verwag AF Donderdag 27/02/2014.

Maskien het ek manet 'n "goeie ovulasie" gehad soos dokter gereken het. Kyk maar wat gebeur Donderdag anders begin ons maar weer van voor af *sug*

Geseende en veilige aand vir almal!
xx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246965 by mom2one
Hi julle, nee die bloed is rooi met stukkies. ek het geen krampe nie. Ek sal maar kyk hoe lank dit aanhou. As dit langer aanhou as wat my AF gewoonlik is sal ek gynie toe moet gaan.

Ek sal van die maand af chart ens. en kyk.

Baie dankie vir jul hulp.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246950 by Twinkle
NellaK ja ek het geovuleer maar eers heelwat later in siklus rondom CD19 /20
Was eers op Fertomid 50mg maar toe nie geov nie. Vlg maand 100mg gedoen vir sonars gegaan en toe LH bloedtoetse tot FS vasgestel het waar presies ek OV . Wat nice is van FS hulle kyk vooraf en se dan wanneer jy ov.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account