× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 7 months ago #247032 by Tinktinkie
Hoop dit gaan goed met julle almal. Jammer vir al die AFs wat opgedaag het... Dit bly darem maar net n aaklige dag op dag1!

Mommyme, ek sou ook se dat dag 1 Sondag dan was... Hoekom gaan jy nie maar more vir die scan nie, dr kan mos elkgeval bietjie rondkyk en jy kan sommer nou al al jou vragies vra? Dan wag jy nie so lank nie Die pilletjies behoort als bietjie meer te normaliseer ook vir jou...

Pikkewyn, sjoe, jys omtrent goed met die simptome spot ;) stekte met jou volgd siklus...

Lagogies!! So bly vir jou 2 mooi embies! Dit is fantastiese nuus! Ek glo en hoop en bid saam met jou dat hulle sommer mooi sal vat more! Baie sterkte!!

Twinkle, as ek mag vra, hoekom sit die dr jou so lank op Fertomid?

Bytjie, hoe gaan dit met jou die siklus?

Afm: Ek en ml het ook besluit om n 2 mnde breuk te vat. Dit raak net n bietjie woes, en dan is dit ook 6mnde na ml se opp, so dr se dan behoort telling optimaal te wees. Is nou op dag 27, darem al langer as laasmnd, maar dink nie daars n bfp die siklus nie...

Lekker dag julle!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.
The following user(s) said Thank You: PikkewynQ

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247024 by zettie
Hallo julle almal hoop dit gaan goed met julle almal jammer vir die wat die heks opgedaag het dit is nooit lekker nie. En vir die wat 2WW sterkte en sommer vir almal `n vetdruk.


Vandag post ek hier omdat ek soveel hulp moontlik nodig het.
Ek is besig met `n paaseier projek by die Rooi Kruis kinder hospital en wil graag op Goeie Vrydag vir elke kindjie `n pakkie met eiers afgee so ek is aan die bedel vir enige iemand wat my met `n bydrae kan help want daar is 320 kinders op enige gewe oomblik in die hospital. As enige iemand my met `n donasie kan help sal ek dit baie waardeer. Laat weet maar as eimand sal kan help. :heart:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247021 by PikkewynQ
Toe kom die nare AF volstoom so paar uur later.... :cry:

Dankie aan almal se ondersteuning. En so begin als wee van voor af...

Sal manet die inofolic bly drink en hoop ek ovuleer regs want links is mos 'n no go.
Baie sterkte vir julle klomp..soos mens ander se boodskappe lees dan voel mens dit kon erger gewees het. So ek bly dankbaar dat ek nog ovuleer en 'n werkende eierstok het. Ek dra julke almal in my gebede op en glo daar is lig aan die einde van die tonnel. Ons tonnels is manet bietjie langer as ander s'n.

Lekker dag almal*

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247017 by Twinkle
Mommyme sover ek verstaan is CD1 as daar redelike floei is. Ek het een middag laat begin maar sommer goed (TMI) en moes toe suster bel en sy ook gese dit is dan Cd1 as dit baie lig is moet ek dit nie tel nie...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247015 by Jame
Hi Mommyme. Dit het laas maand met my gebeur en FS het ok gese jy vat CD1 as die eerste dag van behoorlike mesntruasie. So klink vir my Sondag is beslis jou CD1. FS kon sien wanneer ek ovuleer so dit werk regtig. Die stokkies kan jy by enige plek koop, Dischem, Clicks ens..

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247009 by MommyMe
More dames

ek is super confused. help my uit asb. het gister die suster ook gebel,mar ai het ni baie tyd v my gehad om te verduidelik.

Ek moes volg 28 dag silkus begin het met AF op 22.02 (SAT)
Vrydag deur loop van die dag toe begin ek spot. Sat ogg nogsteeds gespot,mar baie min en toe middag oppad iewers heen gedink dis wys om tampon (jammer TMI) te gebruik. wel needless to say dit was toe nie eintlik nodig en jul kon dink wt die resultaat was. (eina :cry: ). baie min.

Toe sondag ogg oggend pieps...NIKS! Nuwe hoop dat die spotting dalk IB was,maar nope 2de keer die dag se pieps...en daar kom dit volstoom.

Dit is nogsteeds volstoom en suster het gister gese ek moet inkom v ovulasie induksie op dag 3 sodat meds begin kan word dag 4 tot 8 en dan weer dag 9 moet inkom v scan om te sien of ek ovuleer :blink:

Nou hier is my vragie: sy se ons vat CD3 vanaf Sondag (verstaanbaar),wat dan vandag CD3 maak. Ek kan ni afspraak kry v vandag nie,s;egs more.

wat as CD1 eintlik vrydag was en ek more gaan (CD5) en dan begin met pille ens ens. Gan dr nogsteeds kan sien of ek ovuleer of nie. ek is super confused of ek eerder net dit moet los v nou en gaan v gewone ondersoek omrede my AF's so deurmekaar en ongereeld is, of moet ek dit eerder net als los,hoop niks is verkeerd nie en kyk wat gebeur in die volg silkus. DH se gan v gewone scan net om seker te maak als is reg daar. Ek was einde Des v check up na kraam en als was soortvan fine.

Nog net 1 vragie. die stokkie wat toets v ovulasie,kan mens dit slegs by FS kry of by apteek ook?

Lagogies - sterkte met die wag,glo sommer al 2tjies gan sterk en gesond wees en mooi groei.

PikkewynQ - fx

Nellak - het sommer 'n goeie gevoel dit gan 'n BFP wees en so ook vir al die dames !

Dankie vir almal se ondersteuning en hulp en jammer as te veel details hierbo :blush:

Mag almal 'n wonderlike daggie he!

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247007 by Twinkle
Jame - nee ek al lankal verby 2ww het net n langer siklus gehad plaas van 32 dag was dit toe 36 dag. was weer by FS gewees en gaan nog 6 maande Fertomid doen maar vat eers 2 maande breek dr gese n maand wag maar ons besluit 2 maande :-)

Julle ek lees elke dag elke post - het net nie veel om te se van my kant af nie... behalwe dat julle almal deel is van my gebeds lysie in die aande en my wens is dat elke een van julle die voorreg sal he om n mamma te kan wees!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account