× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 7 months ago #246949 by nellak
Dankie Twinkle

Het jy geovuleer op die Fertomid? Want ek het gelees dat as ovulasie plaasgevind het dat daar nie sommer meer as 16 dae verloop tussen ovulasie en AF nie. Dis mos die LP fase. Ek is eintlik so deurmekaar met als! Lol. Ek dink ek gan wag tot vrydag en dan maar hom bel as ek nog nie AF gekry het nie

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246946 by Twinkle
Hi julle

NellaK net gou ek was ook so 6 maande op Fertomid het 32 dag siklus gehad. Wag maar nog so bietjie en kyk hoe lank is jou siklus -as AF opdaag (wat ons hoop gebeur nie) dan sal dit wees hoe lank jou siklus elke maand sal wees snaaks genoeg was my laaste maand langer 36 dae wat selfs vreemd was vir die FS geen rede daarvoor nie

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246944 by nellak
Hi julle pragtige dames

MommyMe, ek haat dit as die heks so met mens speel! Jammer oor jou onrustigheid en worstelling oor die tweeling. Ek weet nie juis wat om te se behalwe dat dis so onregverdige ding wat met jou gebeur het. Maar soos jy se mens moet maar aanvaar dat God weet beste en dat hy n rede gehad het daarvoor. Ek dink jy is n ongelooflike sterk vrou. Groot drukkie xx

Lagogies 5 eiertjies!!!! Wooohooo. Ek glo en vertrou als gan goed afloop.

Welkom aan die nuwe dames!

Mom2one was jy al by die gynea? As dit bruin bloed en stukkies is, is dit gewoonlik ou bloed. Kry ovulasie stokkies en pieps op hulle... dan kan jy dalk meer pin point van wanneer jy ovuleer.

AFM. Ek is vandag CD28. So Gynea het mos nou gese ek het geovuleer op die 50mg Fertomid. Ek is so bly hieroor. Was bang ek sou nie! Nou okay.... wanneer moet AF nou kom? Hy se dat Fertomid reguleer gewoonlik jou siklus sodat jy min of meer n 28dag siklus het. Ek weet nie of ek moet toets nie? Al wat hy gese het is as jy nie jou maanstonde kry nie, bel my.

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246937 by MommyMe
More dames

Jammer was so stil afgelope tyd. Ek worstel bietjie met vragies oor die tweeling. Mens kom op 'n punt wat jy dit aanvaar en dan wakker iets dit net weer aan en ek is van vooraf kwaad en hartseer en wat nog als!. maar nou ja, kan niks daaraan doen nie,behalwe om te glo en vertrou dat dit vir 'n doel gebeur het en God weet beste.

Lagogies,is so opgewonde v julle!!

Nella,wat se die toets? Ovuleer, ek glo so en hoop als is goed. Binnekort BFP!!

AF is seker al wat ek hoef te se. was biki vroeg en het soortvan net "gespot" en toe net sodra ek dink dis weg die 3de dag en dat dit moontlik iets anders was,toe bewys die heks my verkeer en kom volstoom! baie baie vreemd,want was eerste maand ooit wat ek geen simptome gehad het en toe dit begin,baie baie min.

Maar vandag voel ek + na al die negatiewe gevoelens die naweek!

ek bid en glo dat almal binnekort goeie nuus sal kom deel en ons gaan nie toelaat dat dit ons onderkry nie !! :rock:

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246928 by Jame
Hi mom2one. Askuus dat ek so reguit vra maar het jy dalk bruin bloederigheid met of net voor ovulasie? Of is dit net die swaar bloed met menstruasie?

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246925 by Lagogies
5 eiertjies ons is baie dankbaar en opgewonde. Gaan nou slapies

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246910 by PikkewynQ
Hoop almal geniet sover nog hul naweek.

Dankie vir die mooi verduideliking lagogies en baie sterkte vir jou!!
Hoop 2014 is ons almal se jaar!(**,)

Geen raad mom2one maar hoop julle gaan binnekort 'n BFP sien

Lekker dag vir almal verder*

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account