× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 7 months ago #246909 by mom2one
Hi almal ons het die maand begin ttc.Ek is 26 en DH 33.Ons het n dogtertjie wat April 5 jaar oud word.Dit is die eerste keer wat ek regtig probeer swanger raak my vorige swangerskap was n verrassing.My AF siklus was elke maand 30 of 31 dae AF moes eers die 26ste begin het maar het vanoggend afgevee en daar was bloed en nou is dit redelik baie met klein klonte in wat kan dit veroorsaak het dink julle?Jammer vir die tmi! Ek is al meer as n jaar van die inspuiting af en alles was normaal.Ek verstaan net nie hoekom my siklus nou deurmekaar is die eerste maand van ttc nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246908 by Lagogies
Pikkewyn follikels /follies is die balletjies waarin die eiertjies is. Op n gewone maand is daar een. Sodra jy ovuleer bars die follie oop en dan kom die eiertjie uit.

As jy ivf meds gebruik probeer hulle baie kry. My eier reserwe is al laag agv my ouderdom so ek is baie bly oof 5. Laas het ek net 2 gehad. So ek is baie opgewonde. By ivf trek dr eiertjies uit net voor ovulasie. Dan is bevrugting in n bakkie /proefbuis vandaar die naam proefbuisbaba

jammer oor bfn :(

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246907 by PikkewynQ
Follies Lagogies? Leer nog die lingo hehe

Naarheid en sooibrand,koni weerstaan om te toets nie. BFN maar het dit verwag.

Veilige en geseende aand aan almal!! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246882 by Lagogies
Sterkte Pikkie

Ek het 5follies. Voel so blessed.

Moet nog bietjie groei maar is pragtig ewe groot

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246874 by PikkewynQ
More-More!

Gaan dit nog goed met almal?
Wil net update gee...

Uitgevind linker buis is heeltemal toe maar regter ene is nog perdfris en gesond so dankie Liewe Jesus daarvoor! :woohoo:

Eks vandag 8dpo. Gister baie goor gevoel. Nou weet ek nie is dit iets anders of my kop wat met my mors nie :huh:

1-6dpo - Pyn soos AF vanaf ovulasie,seer bbs,laerug pyn en paar keer naar maar min.

7dpo - Laerug en AF tipe pyne daar maar ligter. Bbs is nog vreeslik sensitief en skielik redelik naar,duislig en sooibrand (wat ek nooit kry want eks op 40mg Nexium vir my maagseer)

Sal sien hoe gaan dit vandag :)

Sterkte aan almal en hoop om binnekort bfp's oral te sien*
Geseende daggie vir almal**

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246873 by Lagogies
Nella gaan jy op die stokkie pieps?

Julle is almal baie stil.

Gaan more vir Folliescan

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246791 by nellak
Hi almal! Hoop dit gaan goed. Ek wou net vinnig inloer en se ek gaan more vir CD23 bloed toets om te kyk of ek geovuleer het. Ai ek hoop ek het! Ek vermoed ek het op CD15/16 geovuleer. Dan is ek nou omtrent 7DPO

Lagogies ek dink aan jou! En daai shusi lyk hemels!!!

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account