× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 9 months ago - 12 years 9 months ago #246790 by Biance_Christian1
Hi almal, sommer net kom inloer om te sien hoe dit met almal gaan.

Lagogies, ek hou styf duimvas! Alles gaan piekfyn wees!

Was sopas by Prof S gewees, goeie nuus. ML se telling het van 3milj na 8milj opgegaan die afgelope twee maande, wat wonderlike nuus is. Hy drink 25mg Clomid asook die SpermIprove vitamiene. Dr sê ons kan IUI probeer volgende maand, of nog drie maande wag en kyk hoe tellings ens. dan lyk.

Ons het besluit om maar te wag, sal seker nie die einde van die wêreld wees nie, sal tyd gee om daardie *baie* ekstra kilo's af te skud!

Net weereens besef hoe kragtig die onderbewussyn is, en watteer teenoorgestelde uitwerking dit kan hê!

Baie groete julle almal! Lekker dag xx

Me: 26
DH: 38, low SA (<3mil, low motility)
DS born 2009. Conceived naturally.
TTC#2 since Jul 2012

Seeing Prof. S @ Aevitas since Sep 2013. DH on second round Fertomid 25mg. Me - start Fertomid 50mg March. Possible IUI May 2014 if all goes well.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246789 by PikkewynQ
Ek drink Inofolix,sakkies net wit poeier,maar verder geen meds nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246776 by Jame
Hello PikkewynQ is jy op enige fertility meds die siklus?

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246774 by PikkewynQ
Hi daar dames

Ek en manlief ttc vanaf Feb 2013. Nog niks sover.
2 Weke terug laparoscopy gehad (04/02/14),buise gekyk en 8cm cyst verwyder.Gaan vandag vir my 2 weke checkup. Ek sit met laerug pyn,sensitiewe borste en pyn amper soos AF. Pyn het begin saam ovulasie (13/02/2014) Vandag is pyn ligter maar nog daar. Het enige iemand dieselfde al ervaar? Nog nooit so iets voorheen gehad. Kry gewoonlik pyn met ovulasie maar gewoonlik 1 dag voor en dag van ovulasie dan is dit weg.

Dankie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246742 by Tanya1
Baie sterkte Lagogies. Eal bid vi BFP sowel as ene wat met penworteltjies klou vir die volle 40 weke!

Hier gaan dit darem beter na ons die rgste skok en seer van die BFN gekry het. Ons ht besluit im bietjie te relax voor ons finaal besluit wat ons wil doen. DH voel ons moet di 2 frosties gebruik wat oor is middel van die jaar en ek voel weer om dalk maar weer n vars siklus te doen. Sal maar sien hu verder, want nou wil ek net eers bietjie my alles bymekaar kry vooe ons vir 3de probeer gaan.

Hu gaan dit met di res van julle?

Me: 32
DH: 38
TTC: 5 years
1st IVF ICSI (5dpt) on 19 Oct2013 (frosties)
Oct 29, BETA 9
Oct 31, BETA negative
Jan 3 2014 - hysteroscopy for removal of polyp)
Jan 30 FET 2 embies
Feb 9 BFN
April FET .... Still 2 frosties left and believe they are strong and eager to make things happen.
29 April 2014 - no frosties to implant...didn't make it... Wag nou vi AF
4 June 2015 -miomectomy
4 Sept 2015 - start with fresh ivf cycle
01 Oct. 2015 - BFP with beta count 407
05 Oct. 2015 - 2nd beta 2704
Scan 20/10/15 - 1 fetus with ❤️Beat of 124/min. 6weeks and 6days

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246736 by Lagogies
2de ivf

Eerste een bfp gekry maar op 10 weke verloor :(

Bid dat ons weer positief kry en dat jy klou

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246731 by Tinktinkie
Sjoe, maar dis darem vreeslik stil hier! Waar is julle almal?

Lagogies, baie sterkte met die ivf, is dit julle eerste ivf siklus?
Daai sushi lyk heeeeerlik! Hoe water my mind nou?!

Lekker wekie julle!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account