× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 7 months ago #246678 by Lagogies
Hallo almal

Lekker week.

Afm. Cd5 vandag met ivf die maand. Bid saam asb v n wonderwerk

Ons sushi die naweek

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246616 by Tinktinkie
Bytjie-mens, hoe voel jy oor die vroeg ov? eks seker julle het darem al die valentynsweek sommer goed benut en dat daar verseker swemmertjies beskikbaar is vir 'bestuiwing' :P Ai, mens kan ook nooit by bly by die liggaam nie, ne! Tenminste is jou 2ww nou korter die maand - dit help darem n bietjie!

Jey vir generiese Femara! Het nogals benoud geraak oor die dubbel sommetjie wat ek vir volgd moet betaal. Gaan verseker by apteker hoor daarvan! Dankie Bytjie!

Dankie Jame, eks self n newbie met die ttc lingo - ttc al 2jr, maar die forum lingo nou eers begin leer :blush:

Biance, bly jy laat hoor bietjie van jou, dit is fantasties dat ML se tellings so mooi op is! My ML sn is self nie te hoog nie, maar het baaaaaie verbeter na operasietjie laasjr. Dis maar n moeilike wagtyd. Seker dit gaan goeie nuus wees by FS.

Strikkie, ek hou so baie van jou naam en prentjie!! So oulik! Sterkte met die wag! Fxfxfx dat sy wegbly em met n positiewe rede!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246613 by Bytjie
Jame, nee niks ovitrelle nie. Ek het altyd tussen CD16 & CD19 ge-ovuleer dis hoekom dr my vandag op CD14 wou scan. Maar toe lyk dit of ek klaar ge-ovuleer het. So die shot is heeltemal onnodig.

As dit nie die maand positief is nie gaan ons seker weer KI, maar ek hoop nie so nie.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246611 by Jame
Biance, ek dink ok R4000 - R5000 is veilige beraming. Ons het laas maand gegaan het dit het ons so R5000 kos, maar my gynae nie die goedkoopste nie. Hang ok af hoeveel indien enige inspuitings jy moet kry. Dit was nogal vir my pricy.

Striikie, jy nie dalk swanger nie? Of het jy laat toets?

Bytjie, ek hoop jul het die ovulasie benut ;) ? Wil net gou opvang. Ek lei af jul doen die hele BD ding en nei KI nie? Het jy ovitrelle shot gekry die maand? Sterkte met die 2WW. Voel soos ewigheid altyd.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246606 by Strik*kie
Hallo julle

Lalie ~ baie geluk mag jy H&H pg he!!!!! Dis goeie nuus.

Hi al die nuwelinge, ek chat nie baie nie, maar lees darem meer ;)

Halloaaa al die ander..... dis nou moeilik om name te noem want ek gaan beslis iemand vergeet.

Ek wag in spanning vir AF.... is nou op cd29 so moes al Maandag begin het. Dink die heks draai nou oor sy laasmaand op cd23 opgedaag het al. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246603 by Bytjie
Hi julle,

Biance, ek skat dis so 4-5 duisend rand

Tink, fx dat jou follie nog sal groei en dat dit jjy glad nie nodig het om daai nuwe voorskrif af te gaan haal nie.

AFM - wel die dr vermoed ek het gister ge-ovuleer, want hy sien niks follies maar my wand is 12.5mm wat hy meer as tevrede mee is. Hy sê volgens die belyning (daar was so drie strepies) lyk dit of ek klaar ge-ovuleer of dat ek besig is om te ovuleer. Ek het Maandag bietjie ligte krampies gehad en ek hoop dit was ovulerings krampies, so ek is ook nou in die gevreesde TWW.
My dr sê hy het gister uitgevind daar is 'n genereise weergawe van Femara, genaamd Laradex en dat dit die helfte van Femara kos.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246602 by Biance_Christian1
Hi almal! Hoop dit gaan goed en dat almal positief is (al weet ek almal is!)

Ek 'stalk' seker so bietjie, want ek voel al skuldig dat ek altyd lees maar nooit skryf - volg almal (en die nuwes sover) al vanaf 2012.

Ek hou styf duimvas vir almal wie binnekort gaan vir scans, en ook die wie toets.

Ons sien 3 Maart weer vir Prof. S, hopelik is daar goeie nuus wat DH se SA aanbetref. Dit het reeds van basies 0 na om en by 3 mil. verbeter in vier maande, so glo en hoop net vir die beste!

Ek wil regtig 'n baaaaie dom vraag vra, en hoop iemand kan dalk lig werp. Wat beloop 'n IUI om en by? Ek voel elke keer ek vra nie alles wat ek wil vra tydens afspraak...en na die tyd het ek talle vraagtekens en kan ek myself skop!


Lekker dag verder almal! Nou gaan ek nie meer stilbly...

Me: 26
DH: 38, low SA (<3mil, low motility)
DS born 2009. Conceived naturally.
TTC#2 since Jul 2012

Seeing Prof. S @ Aevitas since Sep 2013. DH on second round Fertomid 25mg. Me - start Fertomid 50mg March. Possible IUI May 2014 if all goes well.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account