Helloooo jullle!!!
Eerstens, meisiekind, so bitter jammer oor jou BFN!! Dis gagga, bly aaklig. Dink aan jou.
Tinktinkie, sterkte vir more oggend. Hoop als verloop goed, glo dit sal.
Swartkat, tyd vlieg so voor jy weet is dit die 26ste. Oefen maar solank
Nunukie, Lagogies ons dink ok spesiaal aan ons 2ww maaikies. Lagogies wanneer toets jy? Nunukie, ek saam jou baie positief oor die rondte.
Right kom ek verveel jul gou. Was vir my HSG scan (baarmoeder scan). En ek wil bitter graag my vorige FS en my gynae met 'n pan oor die kop moker.

! Jodium ingespuit en mens kon duidelik die lidtekens in my baarmoeder sien. Ander FS het my gescan, wat 'n sweet ou kerel, mal oor hom. Hy sê hul kry ongelooflik bai evrouens wat maklik eerste kind gekry het, c-section gehad het en dan opeindig met scar tissue en dus nie weer swanger raak nie. Ek gaan Dinsdag weer in vir een of ander prosedure. Dan gaan hul sommer in spreekkamer kyk of die scar tissue dalk deur jodium verwyder is, wat ons natuurlik voor bid, of andersins is dit narkose vir my en gaan hul dit moet af laser. Vir my FS gevra gistermiddag is dit hoekom ek nie weer swanger raak nie en hy het gese BESLIS. On skon al hoeveel eiertjie suksesvol bevrug het maar die eiertjie sal nooit heg aan so baarmoeder nie.
Ek sou IVF op IVF gedoen het en niks sou gewerk het nie, want dis toe al die tyd , die ou huisie,

, wat die probleem is en nie die inwoners nie.
As my baarmoeder gefis ix sal ons so siklus tyd gee en dan FET doen. FS se ek kan nog self swanger raak na die prosedure. Sal maar wag en sien wat Dinsdag oplewer!
Al my bloedtoetse is fine.
Lekker daggie julle!!