× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 3 months ago #249442 by hope83
Jame, moet nie te hard wees op jouself nie. Ek het gelees dat n mens eers 10dae na inplanting met n bloedtoets optel of dit positief is. Ek het op ander blog gelees van n vroutjie wat ook n BFN gekry het met n toetsie en toe sy bloedtoetse laat doen is dit positief.

Ek hou duim was dis dieselfde by jou. Bly asb positief. Jy gat vrydag n BFP kry :heart: :heart: :heart: :heart:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249436 by Jame
More dames.
Ek chat altyd op ander thread. Daar is maar nog min dames wat ivf gedoen het.
Ek ka nou net an lagogies dink. Lagogies weet jy chat hier ook.
Jul ga nou of vi my lag, met my raas dis reg. Maar ek wil stupid vragie vraag. Ek was vi my eerste ivf. 2 blastocysts teruggesit. Ek is vadag 4dp5dt. En moet bieg ek het op stokkie gepieps. Ek weet dis no no mar wil soo graag wee daai twee strepies sien. Wel dit was bfn. Soos in spierwit. Nadah niks ni. Blank blank blank. Asb se my 9dpo is ni cutt off vi suksesvol of ni en dat da nog hoop is? My beta is di vrydag.

Lekker daggie julle.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249379 by Nunukie
Zarah!!! So bly om weer van jou te hoor :) NEE!!! Ek hou glad nie van die POAS ding doen nie....Ek het al te veel BFN's in my lewe gesien... :cry:
Ek sal nog 'n paar dae wag voor ek FS bel...maar dit voel vandag asof AF gaan kom....(.)(.) is lekker seer vandag..... :tmi:

Twinkle, dankie vir die gebede. Ons almal het dit so nodig. Ek bid ook gereeld vir ons klomp.

Jong, ek sukkel om in die oggende op te kom....die winter is nie my maaitjie nie...alhoewel....hulle sê mos dit is uitstekende BMW weer...Baby Making Weather...lol

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249370 by Twinkle
Hallo al julle wonderlike dames....

Zarah - sterkte virjou girl... maarbly dit gaan al bietjie beter met jou, al so baie aan jou gedink...

Lagogies hoop jy is sommer gou weer gesond (100%)

Nunukie ek self het net een keer provera gedrink en het ook redelik lank gewag vir AF - wel dit het op sy gewone tyd gekom maar darem nie 43 dae nie op CD wat is jy nou?

Bea, indien jy lees - dink aan jou nog elke dag sterkte met hierdie siklus waarmee jy besig is ... hoop en bid dat as ons weer van jou hoor dit net goeie nuus sal wees.

Maretha baie dankie vir die "goeie" nuus - dit is so nodig om dit te hoor.

Hope - baie waar hier word mens gedra - want bitter min mense (vriende) verstaan waardeur n mens gaan - ons praat nie juis met ons vriende hieroor nie .... net soveel beter vir die gemoed want hulle het nie n idee nie.... dink mos mens moet net in die bed spring dan is jy swanger.

Betti - sterkte met jou siklus

AFM - ons is super rustig ... Ek is seker daarvan ek het die week iewers geov maandag / dinsdag maar ongelukkig was ML nie hier nie - dit pla my glad nie ons koppe is nie nou by TTC nie ons praat ook glad nie daaroor nie - wie weet dalk kom daar dan nou n wonder werkie ... laaste wat ons gepraat het sou ons eers weer in die nuwe jaar daaraan begin dink so ons het nog 6 maande oor... ek het wel 3 maande se fertomid wat in die kas le .... al gedink om dit te drink maar nie te gaan vir enige scans ens nie - maar dan dink ek ook wat as ek ov en ML is nie eers by die huis nie so gaan dit eerder nie "mors" nie. Julle Nunukie wat gese het wonder werke gebeur nog --- dit is so ... Ons moet net bly GLO en HOOP BID EN VERTROU - ek weet dis soms bitter moeilik want ek self was al lekker af oor hierdie moeilike padjie... baie vrae gevra en al baie gewonder.... Ek persoonlik dink sodra mens besig is met behandeling is jou verwagtinge soveel hoer....

Onthou ek skryf glad nie baie nie maar lees elke liewe post en Bid elke aand vir elke dame hier wat die padjie stap....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June
The following user(s) said Thank You: Betti

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249368 by Zarah
More almal

Lagogies, ek hoop jy word sommer vinnig beter.

Nunu, ek wil nou die storie jinx nie, maar dink jy nie dis tyd vir n POAS of BETA nie? ps. Dis net ons TTC klomp wat opgewonde raak oor KI en IVF's! LOL!

Maretha, dankie vir jou bemoediging.

AFM: Ok, so ek het my reggeruk en is terug. Gister my official BFN gekry. Ek het ook vir FS gevra om DHEA voor te skryf vir 3 maande voor ons 1 heel laaste keer weer probeer. Dankie dat julle nie moed verloor nie. Al wil ek moed verloor.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249367 by Nunukie
Lekker lag ek nou Lagogies.....
Touch wood....ek het darem nog nie griep hiedie jaar gekry nie.

Maretha dit is wonderlik om hierdie positiewe strories te hoor. Daar is 'n God wat in beheer is en wonderwerke kan verrig, so daar is altyd HOOP!

Julle, AF het NOG nie gekom nie..... :unsure: Ek het al 'n week terug opgehou die Provera drink. Gister so baie, baie liggies gespot, maar verder weer niks :huh:
Ai, ek hoop dit kom nou, sodat ek my siklus kan begin en dat ons nou die KI dan doen.....Ek is reg vir hierdie ding...whoop whoop :silly:

Anyway, lekker daggie vir almal van julle!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 months ago #249361 by Lagogies
Die griep wat ek het is n mannetjies griep. As jy nie keer nie het hy jou in die bed. LOL Alle grappies op n stokkie ek is besig om sleg siekte raak.

EK MIS ALMAL WAT NIE KOM INLOER NIE.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account