× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 weeks ago #112695 by Slakkie
More almal!

Klippie whoohooo jy moet alles vertel en vandag nog kiekies op fb sit hoor jy!!!! Onthou daai plek lê my baie na aan die hart :-)

Welkom aan al die nuwe dames moet julle self nou net nie skaars hou nie!

Blessed hoezit en geluk met jou laaitie :woohoo:

Ek weet ons moes al vroeer begin het met die marathon maar die naweek was net te rof en kon nie eers bd inwerk nie so van vannaand af is dit BD BD BD. Het vrydag 'n OPK gedoen toe was dit negatief saterdag geskip want ons was nie tuis nie en gister weer een gedoen en hy is beslis besig om donkerder te word so ek hoop om vanmiddag my positief te kry!! Dan is daar net een ding wat ek vir die volgende paar dae doen!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112666 by Beertjie
Dankie Blessed!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112660 by Goggatjies
Whoo hoo - klipster is terug
Bly jy het dit geniet

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112659 by Blessed to be Mommy
Hi beertjie..

Baie dankie!

Ja, ek het n baie lekker swangerskap gehad! Het aan die einde bietjie gesukkel met hoe bloeddruk ens, en moes toe op 38wk n induksie kry. Groot baba - 3.8kg!!!

Mag jy n GESEENDE en GESONDE swangerskap verder he!!! Onthou net altyd dat God in beheer is!!

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112658 by Beertjie
Hallo Klippie is bly julle het dit geniet, sterkte met die werk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112655 by klippie
Hallllllllloooooooooooooooo!

Hoop dit gaan goed met julle almal. Ons vakansietjie was heerlik, sal later foto's post op FB! Soos julle kan imagine, is dit rof hier by die kantoor vandag, so ek kan nie baie chat nie, het ook niks opgevang nie!

Sal later weer chat as alles rustiger is!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112654 by Beertjie
More Blessed, is bly alles gaan goed met jou en baba Armand...
Het jy 'n geseende swangerskap gehad met hom?

Hoekom is almal so stil vanoggend?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account