× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 5 months ago #222254 by sexy~hexy
More almal

Ai ou Jooste...wat se die FS...hoekom het jy op die sterk meds so sleg gestimuleer? Sterkte met die IUI...daar is nogsteeds kans vir 'n BFP en kan jy ook jou IVF geld gebruik vir 'n babakamer!!!

Hoe gaan dit met al die ander dames...??

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222252 by zettie
Ai Jooste dit darem nie alles tevergeefs nie daar darem 2 follies en nog baie kans vir n sukses verhaal sterkte meisie

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222245 by joo~ste
Hallo julle!
Het nog nie die moed gehad om te kom post nie. Huil al van 10am vanoggend af. Ek het so swak reageer op die meds. Die IVF is gekanseleer en verander na IUI toe (sal Donderdag gaan vir dit).

het net 2 mature follies...en 2 immature follies gemaak....


:cry: :cry:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222238 by sexy~hexy
Hi almal

Ek is ook nog hier...ek vat ook bietjie 'n break van Moomie...nie hoekom of waarom nie, bietjie meer werk en minder chat LOL ;)

Gaan die maand Pregnacare Conception gebruik saam met 150mg Fertomid, en het vir manlief Sperm-I-Prove bestel....is vandag op cd4 van my siklus...so nog nie veel nuus nie :)

Dink aan jou Jooste....(hug)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222234 by zettie
Hallo julle hoop dit gaan goed met almal.

jooste strekte hoop daar lekker vet follies.


AFM Ek het gegaan vir scan daar 2 Follies :woohoo: 18 mm so is nou baie opgewonde.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222223 by klippie
Middag almal!

Jammer ek is so skaars - ek het darem geroofkyk so nou en dan om te sien wat julle aanvang!

Jooste, baie baie baie sterkte vir vandag! Ek hoop alles sal goed gaan! Jy's oor die hond se rug, van nou af gaan jy beter voel!

Hoop dit gaan goed met almal.

Met my gaan dit heel goed. Ek vat bietjie 'n breuk van TTC, dis hoekom ek so skaars is, maar ek sal so nou en dan inloer.

Mooi bly!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 5 months ago #222206 by Snoekie
Goeie more dames...
Ek is so ongelooflik moeg vandag.
Ek is al van 06:30 al op kantoor, en as enige iemand vir my vra hoekom sal ek nie kan se nie!

Jooste,
Vrou, STERKTE STERKTE STERKTE!
Ons almal hou duime en alles wat huidiglik mag kruis gekruis!
Laat weet ons hoe dit gegaan het sodra jy kansie kry.

Hopeful,
Sterkte met julle afspraak met die maatskaplikke werker. Ek neem aan ons sal eers more nuus kry oor hoe dit gegaan het aangesien julle haar eers vanmiddag sien.

Hallo aan al die ander dames. Laat weet waar julle is in julle siklusse en hoe dinge gaan.

AFM,
Ek is nou 7 DPO. En dit is ook al nuus wat ek het. Ons ry die naweek terug kaap toe vir 'n troue volgende naweek. Ek doen hulle troukoek/cupcakes.

Wel ek hoop almal het 'n stunning dag verder!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account