× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 14 hours ago #208240 by sexy~hexy
Morgan...ek het toe vir Wendy gemail en sy het laat weet sy kry nie regtig Transformers materiaal nie....en ek soek net dit, nie Cars of Ben 10 of so iets nie.....

Klippie...spot jy altyd voor AF opdaag?

:D Jooste, ek sal ook graag Ankia se birth story wil hoor!!

Hoop dit gaan goed met Strikkie....hopenlik sal sy more kan sms wanneer sy uit ICU is...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 14 hours ago #208239 by Cisca
ANKIAAAAAA!!!!!!! :woohoo: :woohoo: Baie geluk!!!!! Sy is pragtig!!!

Dankie vir die foto - Hexy

Klippie - Ek skree baie hard, myne is ook nog nie hier nie :unsure:
Plaas dit nou net kom dat mens kan aangaan.

Ruby - Ek gaan ook die maand my 3de rondte Fertomid neem. Maar myne was nou nie 3 maande na mekaar nie. Eerste was in maart, toe in junie, en nou oktober sal die derde een wees. Ek weet ook net dat jy 'n "break" moet vat en dan kan jy weer dit neem. Beste is vra maar jou dok.

Hi al die ander

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 14 hours ago #208238 by klippie
Sjoe, ek sien nou eers sy's oor die 4 kilogram! Lekker lank gebroei en geëet in mamma Ankies se magie :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 14 hours ago #208236 by joo~ste
Dankie vir die foto van Ankia se baba, Hexy!!
GELUK ANKIA!!!
Mensig...vrou!!! Het jy 'n oor die 4kg baba'tjie sonder enige "drugs" uitgedruk!!?? Ek kan nie wag om jou geboorte storie te hoor nie. Ek is so opgewonde om te hoor hoe jy voel en hoe die geboorte was!!
Geluk geluk geluk!! :woohoo:

Ruby
Ek was vir 4 siklusse op Clomid en toe daarna 3 siklusse op Femara. Het baie goed reageer, maar nooit swanger geword nie. Toe was ek verlede maand op inspuitings. Die FS het my dosis uitgewerk na gelang van my reaksie op die Femara en ek moes elke oggend spuit van CD5 - CD11 (Menopur) en het toe op CD13 'n Trigger gespuit (Pregnyl). Dit was aanvanklik nogals vir my erg...maar net die eerste dag en daarna het dit beter gegaan en teen die 8ste inspuiting...was ek 'n PRO! Klippie sal jou nog meer inligting kan gee - sy het IVF al gedoen en hulle spuit dan baie meer as wat ek gespuit het. Ek gaan volgende maand vir IUI en sal dan weer spuit.

Zettie
Ek stem saam met Hexy! Genade tog...jou dokter laat jou darem vreeslik baie bloede toets. Dit kos mos 'n aardige bedraggie teen die tyd. Ek gesels nou al vir meer as 2 jaar op twee verskillende forums en moet herken dat ek ook nog nie gehoor het van 'n vrou wat soveel toetse moes laat doen nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 14 hours ago #208235 by klippie
Middag dames!

ANKIES!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Uit-freaking-eindelik! Welkom in die wêreld kleine A.R. ! Dankie vir die foto Morgan - ag sy's pragtig. Hoop als goed met Ankies en nie te eina nie! Hoop Carli is al beter!

Zettie - fx. As dit enigsins 'n troos is - my bloods het ook laasjaar haywire gegaan met die IUI dat ons dit heeltemal gemis het en nie kon IUI nie. Soms werk die natuur net nie saam nie! FX!

Jammer oor AF ruby..altyd 'n bummer.

Hallo al die ander dames!

Julle skreeu nie hard genoeg vir my AF nie - sy's nog nie hier nie en MOET more kom! Die volgende deel is TMI sorry....julle weet mos mens koekeloer so op die toiletpapier as mens wag vir AF om te kyk of daar so bietjie pienk skynsel is, maar ek het vanoggend een van daai berocca tablette gedrink en dit maak mens se pieps mos soos Oros, so so kan ek nie op die toiletpapier sien of dit pienk of Oros is nie :-( Sal maar baie water drink, hopenlik raak dit beter :-)

Julle moet 'n lekker daggie hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 14 hours ago #208234 by Lynkie
Baie dankie Hexy vir die fototjie. Sy's te pragtig ... :kiss:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 15 hours ago #208226 by sexy~hexy
Anrika Rose Eddie :)


File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account