× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 14 hours ago #208221 by sexy~hexy
Hi almal

Soos Morgan se...Ankia het nou net 'n foto gestuur....

My internet is nou heel deurmekaar, so weet nie of iemand dit al opgesit het nie?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 14 hours ago #208219 by zettie
Ok bloed steeds nie reg nie more oggend moet ek weer gaan vir scan so hopenlik is follicle nog daar en kan hulle my triger gee FX fX FX


Ankia geluk met geboorte van jou dogtertjie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 15 hours ago #208218 by Morgan
Nou net n phot van Ankies se gorgeous pink voet gekry.... sy het sulke ligte haartjies en is so perfek!!! maak my broeis LOL

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 16 hours ago #208192 by elrike02
Hi Julle!
Ek loer net gou in, toe sien ek Ankia se baba is hier! Baie geluk Ankia! Hoop sy gaan vir julle baie plesier bring!!!

Hoop dit gaan goed met julle ander dames!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 16 hours ago #208190 by CheriseF
Baie dankie vir die raad Morgan en Lynkie :) :) :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 16 hours ago #208189 by Morgan
More julle

Carli het gistraand weer erg koors gehad. Darm kon ons dit na n lang gesukkel breek.

Ruby mens kan nie te lank op fertomid wees nie want dit veroorsaak cysts op mens se eierstokke. Mens vat n rukkie n breek en dan kan mens weer opgaan as die dr jou die go ahead gee nie. Eks nie n boffin oor die spuite nie sal vir klippie moet vra. Maar ek dink nie hulle gee dit as mens nie op clomid/fertomid is nie. (kan hier verkeerd wees)

Hexy het daai wendy vrou jou toe laat weet of sy die transformer materiaal gekry het?

Waars almal weer vandag?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 16 hours ago #208187 by Lynkie
Ankia, uiteindelik :woohoo: - baie baie geluk met die geboorte van julle dogtertjie, ek hoop sy gaan vir julle groot vreugde bring. :cheer:

Morgan dankie dat jy laat weet het.

Linda baie geluk ook vir julle, baie bly alles het goed afgeloop vir jou sussie.

RubyDust, jammer oor AF wat opgedaag het :( Kan jou ongelukkig nie help met die ander meds nie, gaan volgende siklus self 'n derde keer 100mg Fertomid gebruik en sal maar moet sien wat gebeur daarna.

Verder het ek geen nuus nie....is net baie besig vandag.

Lekker dag.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account