× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 day ago #208120 by Morgan



Zettie so het my chart gelyk

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 day ago #208117 by Cisca
Sjoe julle , wat 'n dag! Julle het omtrent gechat!

Ankia - Any time now :woohoo:

Klippie - Ek skree baie hard vir jou dat AF more kom, myne is ook due more! En dan is dit ek en daai aaklige Fertomid. :sick:

Morgan - Sjoe, ek hoop Carli raak gou-gou beter.

Ai Zettie - Dis darm aaklig om so nie te weet wat jou liggaam doen nie.

Welkom Ruby!

Julle ek vat nie grond nie, dis verskrilik bedrywig hier. :headbang:
Chat weer later.

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 day ago #208116 by joo~ste
Ja, Paisley...
ek is ook bly dat ek en DH dit kon besluit het. Sal nou maar hoor wat die FS te se het Maandag. Hy wil nooit te vinnig IUI /IVF nie, maar ek dink dat ons nou lank genoeg gewag het.

Ek sal graag wil swanger word voor die jaar se draai en voor my 35ste verjaarsdag. Mensig...dit klink stokoud!! :ohmy:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 day ago #208115 by sexy~hexy
Strikkie het aan my genoem sy gaan twee dae in ICU wees, daarna gaan sy na 'n gewone saal geskuif word, en ek het haar gevra om my te sms sodra sy weer kan....

Pais, ek weet baie ouers redeneer so, hulle is nou klaar in die gewoonte van 'n baba, betaal klaar vir doeke, so hulle hou net aan daarmee...waar bv soos ek, waar Jayden nou al 5 word, ek dink die skok van my lewe gaan kry as ek nou weer moet begin melk en doeke koop :D

Zettie, ek weet darem nie so mooi nie....hoe lank is jy nou al besig met die monitor? Volgens my moet die FS mos sien die follies groei nie, en al klaar besluit het hy gaan jou die trigger shot gee of aanvullings om follies te laat groei!! Ek meen SERIOUSLY, wie het geld om vir hoeveel dae aaneen bloed te trek en dit te betaal??? Wat van as hy dit nou elke siklus wil doen???

Hi Morgan...sjoe jong, mens skrik groot as hulle so skielik koors kry. Mens is mos maar altyd bang vir koorsstuipe, so hoop haar koors bly nou onder beheer :)

Jip, Jayden moes basies als self doen - maar 'n volwasse kon handjie bysit...so hy het vuur gemaak en vleisie gebraai...dan is hulle beoordeel op hoe hulle dit gedoen het, hulle tafel en dan die finale produk :) Ek was tog so 'n trotse mamma hoor....Hy het 'n sertifikaat en R50 gewen nogals!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 day ago #208111 by zettie
Dankie Morgan so daar is darem nog hoop vir my :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 day ago #208108 by Paisley
hi morgan! jammer oor die koors... vrek ek hoop julle kry dit afgehou. Ons het laas week ook so met rikus gesukkel toe hy sy een tandjie gesny het. Ons het 'n setpilletjie ingesit - dit het nogal gehelp.

Oor die IUI - ml sê ons het nou een baba - en die iui was heeltemaal te traumaties vir hom gewees. Hy het dit gehad - en hy voel as die IUI hierdie keer nie werk nie sal ek nie ophou totdat ons 'n IVF gedoen het nie. Hy het seker 'n valid punt. Maar ek hoop en hou duim vas met verhoogde progestoroon behandeling is ek gou gou weer knocked up.
Sien die ding is - ons slaap klaar nie te great nie, so ons gaan nie slegter daartoe af wees as daar nog een kom nie! ;)

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 day ago #208106 by Paisley
sjoe zettie, sterkte! dit is nogal 'n proses. Ek was vrek bang vir bloed trek, mar na ons hele TTC journey het ek geen bang haar meer nie...

Jooste - ek het nou nie eers opgelet dat julle gaan vir IUI nie! Ek is regtig bly vir jou part! dit is awesome... Ek glo en vertrou saam met julle dat jy ook binnekort daardie stokkie met twee strepies op sal vashou. En dit nie glo nie.

Hehe hexy - ons gaan by manlief se nefie bly... so ja - second honeymoon. HMMM. En nou kan ons ook nie eers vir ou Rikus 'n sussie gaan maak daar nie - want ek het laas naweek geovuleer...So AF sal nou weer net opdaag soos ons in dubai is!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account