× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 week ago #206343 by Morgan
Hello julle

EK kom loer gou in en sien ook niks update van strik nie.... strikkie ons almal wag om iets van jou te hoor.... hoop dis goeie nuus.

Carli het vanoggend 3 uur opgegooi en teen die tyd wat sy skoon aangetrek was en haar beddegoed omgeruil is toe is sy op en wakker. Sy het toe eers weer 8 uur vanoggend gaan slaap, toe klim ek ook terug in die bed toe slaap ons twee tot 11 uur...... oops.....

Lynkie laat weet ons asb sodra jy die resluts het.... fxfxfx dat dit goeie nuus is.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206339 by sexy~hexy
Hallo almal

Ek loer net gou weer vinnig in...besig by die werk, was gister nie by die werk nie, het ons kar ingevat Mercedes toe want daar is 'n fout, needless to say het ons kom terugry sonder dat die fout reggemaak is, nou het ek gaan kla en hulle gaan nou kyk wat hulle kan doen om dit te laat regmaak.

My vriendin wie se keiser geskeduleer was vir eers 29 September, toe vervroeg is na 22 September, se baba is gister gebore :) Hulle het gedog sy het weer 'n niersteen, toe is dit sussa wat al die tyd haar ma se blaas so trap. Te pragtig, op 37weke gebore, 2,8kg en 49cm :) Gaan goed met mamma en baba, en almal sien so uit daarna om die nuwe baba te sien!

Gesels later weer.....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206337 by Goggatjies
Hallo

Ek is hier, was net gou-gou bietjie besig vanmore
Mense betaal my mos vandag om volgende Dinsdag te travel, so nou moet ek spring om alles klaar te maak
Gelukkig doen ek dit rustig voor my computer en hardloop nie rond nie

Waar is strikkie??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206313 by klippie
Waar is Strikkie? Sy moet kom post oor haar ding van gister en of hulle nou ander dinge gedoen het.......


En waar is Ankies?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206305 by zettie
Dankie Cornel

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206298 by Cornel
Goeie more almal!

Vanoggend skop ek sommer af met 'n mooi dagstukkie :kiss:


Wanneer die son sy verskyning maak...
het God klaar ons legkaart vir die dag gemaak.
Geen blòkkie sal uit sy plek skuif sonder Sy wete nie.
Niks sal oor jou pad kom sonder Sy goedkeuring nie.
Mag àl jou blokkies in plek wees
met God se liefde & genade!

Zettie ~ As jy klaar jou ticker gemaak het dan volg jy die volgende stappe...... (enige iemand kan help as ek iets gemis het)

*1* Gaan na jou PROFILE
*2* Click op EDIT
*3* UPDATE JOUR PROFILE
*4* FORUM

Paste dan die ticker wat jy gemaak het in die YOUR BOARD SIGNATURE.


SKREE MAAR AS JY NIE REGKOM NIE!

LEKKER DAG VIR ALMAL!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206289 by Lynkie
Môre almal,

Het gou voor werk gegaan vir 'n progesteroon en prolactin bloedtoets. Dok wil sien of ek ge-OV het en of dit 'n goeie OV was en hy vermoed dat ek dalk hoë prolactin vlakke het wat OV beïnvloed.

Die gewag maak my klaar...een oomblik verbeel ek my ek het swangerskap simptome (naar, seer (.)(.)) en die volgende oomblik is dit asof alles net weg is....

Lekker dag, chat weer later

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account