× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 week ago #206287 by klippie
More dames! Vandag is ek lekker moeg, ek het baie sleg geslaap :-(

Was te moeg om ontbyt te maak vanoggend, nou is ek erg honger :-(

Julle moet 'n lekker daggie hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206260 by Cisca
Jooste - Ek dink dis 'n blink plan!

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago - 15 years 1 week ago #206258 by joo~ste
Klippie
En hier sit en lag ek nou dat die trane rol oor jou kloon-storie!!! Ha ha ha... :silly: :laugh: Dit is briljant!! Ek dink ook dat ek daardie ene gaan probeer. Dalk is almal dan so afgeskrik dat hulle my sommer nooit ooit weer vra nie...en dit sal absolute sublime wees as dit die geval is!

Zettie
As jy bo aan die bladsy kyk by profile kan jy jou signature daar edit (onder forum). Dan paste jy net daardie link daar in. Maar ek dink Cornel is ons boffin met sulke goed...of wie is nou weer so goed met al daardie tipe vrae??

Cornel
Ja, ek is soos jy deesdae. Huil vir niks en huil vir als. En daardie ding wat jou tyd sal kom. Dit is iets wat ek nou nie meer wil hoor nie. Se maar eeder : Dit gaan lank vat...so moenie jou asem so ophou nie. Dit sal wel gebeur...maar nie spoedig nie. Ek is amper meer gereed om daardie stelling te hanteer. Sterkte....maatjie!

Lynkie
Sien - dit is juis daardie jammer oe wat ek wil vermy. Die dat ek vir niemand niks wil se nie.

Cisca
Ons klomp lyk my voel vandag almal dieselfde. My hart breek ook deesdae as ek 'n ou kleinding sien. Dan wonder ek hoe myne eendag sal lyk en wanneer dit sal gebeur.

EK DINK DIE VOLGENDE:
1. Ons help mekaar bietjie gewig verloor - laaik die plan baie
2. Ons begin 'n gids skryf vir vrouens wat TTC waarin ons allerande flink-dink se-goed insit wat hulle kan help as mense hulle daardie dreaded vraag vra. En dan...verkoop ons dit...en maak baie geld....sodat ons almal onbeperkte IVF's kan he...en baie kinders kan he!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206257 by klippie
Cisca, ek is game met die gesond eet van volgende maandag af!

Groot drukkie vir almal wat vandag bietjie hartseer is!

Julle moet 'n lekker aand hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206249 by Cisca
Hi Julle

Alweer 'n dol dag vir my. Ek is nie heeldag op kantoor nie, so het nou eers lekker opgevang.

Zettie - welkom hier by ons.

Klippie - hahahahahaha vir kloon jouself. Ek gaan volgende keer dit probeer.

Jooste, Klippie en al die ander
Die naweek was vir my noggal baie moeilik. My vriendin het haar seuntjie se eerste verjaarsdag partytjie gehad. Eestens was ons so met 'n nagedagte genooi. In ons vriendekring is ons 3 paartjies, en die ander 2 het altwee al hul eerste kind. Sommer 3 maande na hul troues, whoop en hulle is swanger. Hulle het al selfs gese: " Ja, dis mos nou anders vir julle want julle het nie kinders nie" Dan wil ek teen die mure uitklim.
So die naweek met die verjaarsdag partytjie was nie baie maklik nie. Het my verkyk aan hoe oulik haar seuntjie is, en hoe lekker hy met sy presente speel. Het my laat besef hoe seer my hart nog binne is.

Gewoonlik as iemand vir my vra..... so het julle nog nie kinders nie? dan se ek sommer vir hulle: jong dis mos nou nie iets wat mens deur die pos kan bestel nie. Dit laat hulle gewoonlik so bietjie ongemaklik voel en dan word die onderwerp verander.

Ek voel vandag baie depressed, hopelik is more weer beter.

En ja, ek kan ook doen met bietjie gewig verloor.
So Klippie , en wie anders ook nog lus is, kom ons begin volgende week. En dan elke Maandag weeg ons, en dan kom post hoeveel ons verloor het, of opgetel het. Ek is seker dit sal help met motivering. Ek verloor gewoonlik my motivering hier by dag 3. Wat se julle????????

Lekker aand julle, chat more weer. :)

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206241 by zettie
Cornel help my gou asb hoe kry ek die ticker oder aan my post

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206239 by zettie

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account