× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 weeks ago #206238 by zettie
Lynkie hoe kry ek die ticker onder aan my post het dit klaar gaan opstel maar hoe kry ek dit tot hier

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #206221 by Lynkie
Klippie he he :laugh: goeie manier om weg te kom van die nare vrae. Vir my is dit nie so maklik nie, want almal weet van ons verlies met die dogtertjie... die ergste is die jammer oë wat my so aankyk in afwagting op die vrae van ...IS JY NOG NIE SWANGER NIE? Dit dryf my teen die mure uit!!!!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #206216 by klippie
Jooste, ek sê deesdae vir almal wat vra, "ag nee wat, ek like myself te kwaai, ek wag net dat die tegnologie verbeter, dan kloon ek myself". Dan begin ek oor myself te praat en hoekom ek myself kwaai like, en sluit gewoonlik af met 'n disgusting "after thought" soos ek wonder of word gevoelens ook gekloon, want as ek myself kloon en DH kloon homself dan wonder ek of ons kinders op mekaar gaan verlief raak of op ons gaan verlief raak. Teen daai tyd is almal so uitgefreak, hulle het heeltemal van die topic vergeet :-)

Dankie Lynkie vir die resep en Ankies (ek weet ek moet suiker en stysel los - dit laat my altyd gou gewig verloor). Ek gaan dit bietjie probeer en kyk hoe gaan dit, maar ek moet 6kg verloor :-( Maar ek gaan eers volgende week begin :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #206212 by Cornel
Ai dames.Die ttc ding is net te ingewikkeld.........

Hier sit en huil ek nou soos 'n baba............

En al antw wat ek kry is " Jou tyd sal kom"!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #206206 by Goggatjies
Hallo Zettie

Welkom hier by ons
Ek het ook gewig verloor voordat ek swanger geraak het die 2de keer
Het 25 kg verloor en woeps toe is ek swanger - nadat ons 'n jaar gesukkel het.

Klipster ek glo aan stysel uitsny en bietjie meer protiene
Maar dan sit jy later die stysel bietjie terug, jou liggaam het dit ook nodig

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #206205 by zettie
Ek is ook ok met die wanneer gaan julle kinders he ek maak dit altyd maar net af met " Daar is nog baie tyd" dan los hulle my gewoonlik uit.

Maar my doods snuk is daai Ek is swanger van iemand anders wat ek ken dan bars ek somer dadelik in trane uit.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #206201 by joo~ste
Welkom Zettie!
Ek het nou wel nie PCOS nie, maar het ook die laaste paar maande gesonder geeet en ook gewig verloor met minder stysel en suiker. Ek eet nog steeds af en dan 'n broodjie en so, maar eet na middag ete niks meer stysel nie en dit blyk die trick vir my te doen.

Klippie:
Ek vrees al daardie vraag van wanneer gaan julle kinders he? Ek kan my "pose" baie goed hou en sal dit altyd net afmaak dat ons nog nie besluit het nie of so iets. Maar deesdae is my gemoed so swaar oor die hele TTC storie, dat ek bang is ek gaan eendag in trane uitbars en alles uitblaker en op die ou klein plekkie waar ek woon is dit die laaste ding wat ek nodig het - dat almal moet weet! Hoe het jy dit toe hanteer? Het jy iets gese van julle paadjie of net stil gebly?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account