Welkom Zetti, ek is ook maar nog redelik nuut, die dames hier is great so jy's op die regte plek. Sterkte met jou TTC pad.
Klippie
Ek eet ook gesond (vir die laaste 2 maande al) het suiker, verfynde stysel en kaffiene uitgesny, bloot net vir fertiliteits redes (het iewers gelees dat te veel suiker en stysel 'n invloed op hormone het). Ek't 7kg verloor...is nou op my ideale gewig. Ek eet in oggend yogurt (activia) en meusli, 3 vrugte deur die dag, middagete, 2 snye growwe bruin brood met tematie, komkommer en blaarslaai of groen slaai en in vir aandete meestal groente en vis/hoender/maer beesvleis. Tussen-in peusel ek maar aan gesonde goed soos droë vrugte en neute en probeer baie water drink. So ek is saam met jou met die gesond eet-ding.
Cornel sterkte met die gejeuk, het so 4jr terug my gewrig gebreek, moes penne kry en vir 6 weke gips dra. So ek het simpatie met jou gelukkig is dit nie meer lank nie dan kom die gips af.
Morgan my werk blok die FB so ek chat maar meestal net hier.
2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN