× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 week ago #206181 by klippie
Hallo Zettie, welkom hierso, hoop ons gaan lekker gesels. Vertel bietjie meer oor jouself en wat julle TTC journey is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206179 by klippie
O ja, wou nog vertel, ons het gister die rugby gekyk saam met DH se pelle, 2 van die vroue is nou swanger (ek skat hulle is so 7 of 8 weke uitmekaar), en hulle het nogal baie oor hulle swangerskappe gepraat en symptoms, en NATUURLIK gevra wanneer ons gaan kinders hê. Dit was maar moeilik hoor!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206178 by klippie
Wie van julle wil gesond eet? Ek pas nie meer in my klere nie en moet dringend begin dieet, maar ek kry dit nie reg nie :-( Ek pak vir my gesonde broodjie in, maar eet dit 9 uur al op, dan is ek weer etenstyd honger :-( Miskien moet ek 'n groter ontbyt eet, op die oomblik eet ek net All Bran.


Cornellie, probeer die haardroër se lug inblaas vir die jeuk! Mens is nie veronderstel om iets in te druk om te krap nie, maar 'n liniaal of breipen werk goed. Sterkte!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206177 by zettie
Goeie dag dames ek is nuut hier en wil graag saam gesels as jul nie omgee.

Bietjie van myself 28 jaar oud DH 32 sukkel al vir 7 jaaaaaar het PCOS hierdie is my eerste maand in meer as 2 jaar wat ek weer Fertomid gaan drink baie opgewonde en positief.

So ons gaan maar kyk was meer as `n jaar op niks het maar proebeer gewig verloor want is siek daarvan dat dit elke liewe dokter se verskooning is hoekom ek nie swanger raak nie en letwel ja is oorgewig maar daremnie `n seekoei nie hehe .

Hierdie is nou CD 2 na ek privera gedink het en ek moet CD4 -CD 8 fertomid drink en oja ek drink 3 maal per dag glugophage ook.

Ek is nou by Aevitas so hopenlik gebeur daar nou iets positiefs.

Sien uit daarna om lekker te gesels met julle.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206166 by Morgan
Het nou net vir ons Kaartjies gekry om lollos te gaan kyk die 24ste. Hoop Carli geniet dit.

Die van julle wat nog nie weet nie, my een vriendin is n jewlery designer sy ontwerp en maak die mooiste mooiste goed teen n baie bilike prys. Sy is nou besig om my ring oor te doen. Kan nie wag tot hy klaar is nie!!

Wie van julle is op facebook wat ons nog nie as friends het nie???

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206150 by joo~ste
Ha ha...Cornel. :laugh:
Ek lag nou.....maar jong..ek het so sleg gevoel toe AF vir my 4 dae terug opgedaag het. As ek nog 'n jeukende gips enkel ook gehad het...het ek sekerlik van my kop af gegaan. :headbang:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206148 by Goggatjies
Goeie Middag

Cornellie sterkte met die voet, ek hoop dit jeuk nie meer vir lank nie

So midwife is nog tevrede, sy het nog bietjie gesak, maar is nog nie reg om te kom nie. Sy se as ek wil he sussa moet kom dan moet ek gaan vir reflexology (spelling)
gelukkig werk hier iemand in die kantoor wat dit geswot het, en ek het gese hy moet dit Vrydag doen, dan sal sy reg wees vir haar koms.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account