× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 week ago #206066 by Lynkie
Goeie môre al die dames,

Jay vir die BOKKE!!! wat 'n spanningsvolle wedstryd. :)

Hoop almal het 'n lekker naweek gehad.

Strikkie baie baie sterkte vir vandag, dink aan jou.

Klippie dit sal nice wees as jy vir ons meer kan kom vertel van IVF, want ek dink dis maar die rigting waarin ons ook beweeg. Hoop jou hondjie kind is gesond?

Hexy baie sterkte vir die week wat voorlê, weet net ek dink gedurig aan jou.

Lekker dag verder.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #206049 by Feetjie
Hi Jooste - vertel eers hoe voe jy????

Ek is bly jul het besluit om te iui, soos jy se jul betaal feitlik reeds vir als, jul kan net sowel iui bysit ;-)

Jooste ek het 4 iui"s by 'n fs gehad en hy het toe ivf voorgestel - maar hyt GEEn toetse of iets gedoen nie ek en dh het gevoel as daar dan niks fout is nie hoekom moet ons R30 000 betaal vir ivf, daarom is ek toe vir 2de opininie na dr strikdas, hy het dadelik lapor.... gedoen, was ligte mate van endo wat hy verwyder het en ons het dadelik daardie silkus iui gedoen met inspuitings, waar vorige fs sommer iui net met clomed gedoen het - so ons was regtig vol hoop als was mos nou reg ;-) maar was nie eens chemiese swangerskap soos wat ek 2 vorige kere gehad het nie. Dus het ons nou al 5iui"s gedoen. Strikdas se hy sal nog 1 iui doen, maar nou voel ek ook daardie R3000 kan ek nou maar by ivf bysit ;-) (as jy verstaan wat ek bedoel).
Daarom gaan ons hom nou vrydag sien en als mooi hoor! telefoon gesprek net nie dieselfde as face 2 face :blink: !

Jooste hahaha nee dis seker rerig nie so erg nie!! sommer net gewone "ondersoek" is sommer al vir my baie traumaties deesdae ;-) soos ek se die inspuitings, pille als is rerig vir my fine, ek kry gelukkig nie erge simptome soos ander girls nie. Maar daardie iui self - o nee dis rerig nie vir my nie :-) moet se dr sukkel elke keer vreeslik om die "dingetjie te kry waar hy moet wees", dis seker hoekom ek nou maar net nie lekker ervaring nog elke keer gehad het nie. maar dis REGTIG nie so erg nie, baie dames se dit voel net soos papsmeer, so jy hoef regtig nie enigsins te bekommer of stres oor prosedure nie -ek HOU net RERIG "persoonlik" niks daarvan nie. Wens hul kan my uitsit elke keer hehehehe daarom klink ivf vir my soveel erger en dis wat my die meeste pla ;-)
Ps -maar Jooste kom ek stel dit so, ek sal dit weer en weer doen as dit positiewe resultate sal lewer ;-)

ek sal verseker vir jou kom vertel van dr strikdas ;-)

Jooste regtig baie sterkte met al die keuses wat jy en jou man moet maak! ek dink aan jou!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #206033 by joo~ste
Hi Feetjie
Dit sal so gaaf wees as jy jou Dr. Strikdas se gesprekke kan kom deel met ons. Elke bietjie help..en so leer ons bymekaar. Ja, ek en DH het ook maar gedink om nou te IUI. Ek betaal inelkgeval vir al die inspuitings en goed....ek kan net sowel maar die volgende stap doen en sien wat gebeur.

Ek kan nie lekker onthou nie, hoeveel IUI's het jy al gehad...en waarom was dit vir jou so vreeeeslik sleg? Ek moet myself darem kan voorberei daarop! :blink:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #206018 by Feetjie
Hi Jooste - ek verstaan al jou vrae! dis menslik!! :heart:
as ek mag vra: ek verstaan jy het nou al al die nodige medisyne gehad van inspytings en en en en, is daar 'n rede waarom jul nog nie 'n iui gehad het nie?
as ek iets mag voorstel sal ek werklik se (jul betaal reeds vir die dokters afsprake, scan, inspytings als) doen dan een keer net iui by en kyk - sover ek kan onthou is my iui nog elke keer so ongeveer (R1500) ekstra, dis nou lab vir sperm wash en insimenasie.

Maar soos jy se mens kan nie sulke besluite op dag 1 maak nie - ek dink regtig aan jou!!!
soos ek nou die dag vir hexy se, elke omstandighede verskil en soos jy se hoekom moet jy R30 000 betaal vir iets wat dalk nie eens nodig is nie. maar ai mens wil antwoorde he en darem resultate :S
baie sterkte met die naweek - hoop jy het jou bubblebath, sjokelade sjampers en maandag sommer weer baie nuwe pva's. STERKTE

ek gaan ook vrydag weer vir dr strikdas sien oor pva - hy het mos ivf voorgestel so ek en dh beplan dan nou ivf vir einde november, maar sodra ek met hom gepraat het sal ek jou kom vertel miskien is daar ietsie wat jy kan "gebruik" :heart:

strikkie baie sterkte met jou operasie maandag!!!!!!

ankia geniet die laaste naweek as "werkende" mamma vir 'n rukkie. jy kan seker nie wag vir vrydag nie ;-) pas jou mooi op.

Klippie terwyl almal jou vra oor ivf, ;-) ek is so so bang daarvoor,, is dit nie BAIE seer nie,(die inspytings van elke dag en so aan pla my glad nie) - ek verstaan as hul eiertjies "harverst" is jy onder ligte sedasie - beteken dit (jy voel niks???) en as hul die embrio's terugplaas??? ek het my nog nooit as kleinserig gesien nie,, maar iui is vreeeeeeeslik erg, traumaties vir my elke keer! Goed darem nou nie so erg nie - maar ek hou regtig net NIKS daarvan NIE. en is nogal rerig skrikkerig vir ivf.

hi Morgan en Cisca

Geniet jul almal se naweek vreeslik!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #206004 by Cisca
reg dames, ek is nou poegaaaiiii!

Lekker naweek vir julle

Chat weer maandag.

Klippie - vertel asb van IVF, stel baie belang oor hoe dit werk.

tarra

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205989 by Goggatjies
Strik - sterkte vir Maandag - laat ons weet wat gebuer

Ek gaan nou groet, lekker naweek vir almal
Ek hoop ons wen die rugby Sondag

Baaie
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205985 by joo~ste
O...en KLippie
...vertel gerus wat jy dink oor IVF...ek sal graag wil hoor en waardeer almal se opinies, want dit maak dat ek meer info het om self te kan besluit.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account