Middag dames!

Jooste, ai tog, dis baie baie hartseer.

Groot druk vir jou. Ek weet hoe jy op hierdie oomblik voel, so ek weet niks wat ek sê kan jou laat beter voel nie. Sjokolade help wel

Daar is baie dames wat met my gaan verskil maar hierdie is my opinie: Ek het al comlid siklus, IUI en IVF gedoen en ek dink die IVF maak die meeste sin. Ek weet IVF is baie duur, maar oorweeg dit. As jy meer wil weet sal ek sê hoekom ek so dink, maar dit hang ook af wat julle TTC probleem is. Dis maar net my 2sent.
Strikkie
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
Morgan, jy hoef dit nie professioneel te laat opstel nie, daar is baie voorbeelde beskikbaar, jy moet basically net sorg dat 2 getuies teken. Ek het op daai thread ook gepost - jy kan 'n gratis testament kry in die "wills week" in Oktober - kry inligting by
www.lssa.org.za/upload/WILLS%20WEEK%20Flyer%202011_ENG.pdf.
Hier lyk dit nou of 'n papieroorlog woed in my kantoor - sal moet regpak en uitsorteer voor ek ry vanmiddag!