× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 month ago #197886 by Strik*kie
Bly ek kon help - :lol: het my lank gevat om uit te puzzle!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #197861 by Goggatjies
Dit werk Strik - dankie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #197842 by Strik*kie
Hi julle

Klippie sterkte met DH se hospiepietaal knip en plak ;)

Ankies, bly als ok met sussa!!!!

Hoop julle gaan verstaan: Maak die mail oop (double click) druk other options, danVIEW IN BROWSER, dit sal oopmaak in jou internet explorer. Van daar af kan jy selection doen en print selection. Laat weet as julle nie verstaan wat ek bedoel :) Dit vat nou bietjie langer omdat dit oopmaak in internet maar ten minste het jy nie dubbel bladsye nie.
Attachments:
The following user(s) said Thank You: Goggatjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #197833 by Goggatjies
Hallo

Ek is terug - dit gaan goed met sussa
Midwife bevoel jou net so, sy se sussa le reg en als
Hartklop so 146 bpm
ek doen ook nog goed, bloeddruk is nog reg

Nou gaan ek my back up gynie Vrydag ontmoet, hoop ek hou van haar!!!

Klipster - sterkte vir DH, ek like jou hospiepietaal - baie cute
Vandat ek ook op outlook 2010 is kan ek nie meer select en print nie, so ek print ook net die eerste bladsy - wie kan help???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #197767 by klippie
Hallo Almal!

Hoop dit gaan goed! Ankia - laat weet hoe het dit gegaan by die Midwife!

Jooste - Ek stem 100% saam!

So DH word vanmiddag gespoeg en plak, ons moet twaalf uur by die hospiepietaal wees. Nerves nerves nerves!

Wie van julle is goed met rekenaars - strikkie?? - ek het bietjie raad nodig (sorry dis lank). In die verlede was ek op outlook 2007. Ek moet omtrent al my werks-e-mails uitprint. So, reply ek op 'n bestaande e-mail thread, maar as ek 'n e-mail wou print (terwyl dit oop is), dan print ek nie weer alles nie - ek highlight net die laaste e-mail, of daai gedeelte wat ek wil print, dan kom daar so skermpie met opsies, dan kies ek die kolletjie wat sê "print selected". Dan print hy net dit wat gehiglight is en nie al 31487 replys nie.
So nou is ek op outlook 2010, maar hy gee nie meer vir my daai opsie van "print selected" nie. Hy sê nou net "memo" style. Nou print ek maar elke keer dan net page 1 (van die hordes), maar dis nie lekker nie, want van die goed is dubbeld in my leêrs en ek like dit niks.
So hoe maak ek om in outlook 2010 iets te hightlight dat dit net die gehiglighte deel print? Dankie :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #197756 by joo~ste
Ankia
Dankie...maar ek is nie sterk nie. Ek dink net ek is besig om 'n paar dinge te besef...en hoe swaar dit ookal vir my is....ek is nie in BEHEER VAN MY LEWE NIE. Sjoe..dit is vir my moeilik om so iets te se! Ek is 'n regte control freak en dit is iets waaraan ek nou hard werk (om minder so te wees en meer te lewe en minder alles te wil beheer).

Bly jou IUF is uitgesorteer. Elke sent is sekerlik nou broodnodig! Laat weet hoe was die besoek by die midwife.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #197732 by Goggatjies
Goeie More

Wow - Joost, my lyf is vol hoendervleis. Jy is 'n ongelooflike sterk mens. Sterkte ek dink aan jou!!!
En ek dink aan elke persoon wat sukkel om swanger te raak.

Gaan goed met my - ek gaan vandag die midwife sien en sal julle laat weet wat sy se.
My van is verander by die bank, so alles is nou reg met die UIF, moet net die vorms vir die company stuur en dan is ek gesort.
Het die naweek die groot goed uit die stoor kamer gaan haal. So a het darem nou 'n bad en stootwaentjie, sy het ook plekkie omte slaap.
Ek moet hierdie naweek wat kom, moet ek W se party goed gaan koop, ek kan ook nie glo hy word oor 'n maand 3 nie - tyd het so vinnig gevlieg

lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account