× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 months ago #195915 by klippie
More dames!

Sjoe, Ika se storie het my nou in trane gehad.

Hoe gaan dit met almal en hoekom is dit so vreeslik stil?

Hoop julle het 'n lekker dag, dankie tog dis Vrydag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #195623 by Goggatjies
Klipster, ek het al die groot goed
En het nou die dag 'n duvet stel gewen by doedoe baba, en my ma gaan nog beddegoed vir my kry
so ek moet gaan shop vir die belangrike goed, maar ek gaan dit doen einde van die maand.
Moet net gereed wees vir as sussa vroeer kom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #195619 by klippie
Hallo!!

Ek pop net in, ek het niks nuwe nuus nie, selle goed oor en oor en oor! Lekker boring :-)

Ankia, koop jy al vir sussa, of het alreeds alles?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #195613 by Goggatjies
Goeie More

Dankie vir die paar gesiggies wat hier ingeloer het, gister.
Cisca ek is bly om te sien jy is positief - jy is 'n great mens
Oefen maar die hele maand en as jy nog 'n maand van fertomid wil skip dan kan jy ook maar, jy moet dit doen wanneer jy reg is.

Gaan goed vandag, ek is so bly dit is darem al donderdag, kan nie wag vir 'n rustige naweek nie.

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #195337 by Cisca
Hi almal

Omtrent stil ja. Lyk my almal is maar besig.

Hier by my gaan dit ok. Weet net glad nie hoe my cycle nou lyk nie as gevolg van die mc. Ek dink ek is nou op CD10. Gynea het gese ek moet eers op die volgende cycle weer Fertomid drink, maar ek dink ons kan sommer hierdie maand nogsteeds oefen.. BD ;) mos darm altyd lekker!! gewoonlik Ov ek hier by CD 15/16 rond.

Sien rerig nie uit daarna om weer Fertomid te drink nie, dit maak my so depressed ek huil net heeltyd.

Ja, julle , vleis is vrek duur!!!! What's up with that!!?? Ons koop gewoonlik 'n halwe lam en dit trek nou al by R65/kg, dis net te erg. Gelukking hou ek en DH baie van hoender, so vir nou moet dit maar doen.

Ek hoop die mis hier in die Kaap trek weg dat dit weer warm kan word.

My baas is oppad hierna toe om my "mid-year performance review" te doen more oggend. Niks lekker nie. Moet darm se dis nice dat ek hom net elke 2 maande sien. :laugh:

Lekker dag vir julle almal!!

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #195318 by Goggatjies
hallo kriek

Hoe gaan dit met jou
Gaan goed met my, help nie altyd om te kla nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #195310 by Kriek
Hallo almal,

Dog ek kom gou hallo se, maar dit lyk my ek gaan net met myself praat, so stil is dit hier. :(

Hoe gannit met julle almal? :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account