× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 months ago #195296 by Strik*kie
Haloo

Hmm sien dis lekker stil??? Hoesit??
Gaan by my ook bietjie woes op die oomblik. Sal later weer loer :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #195292 by klippie
Hi waar is almal huh?

Ankia, dankie dat jy die thread aan die gang hou!

BTW - ek het nie vergeet van die troualbum nie, kry net nie tyd vir foto's uitsorteer nie! :-) Hopenlik kry ek dit betyds by jou voor jou Maternity Leave verby is!

Julle moet 'n lekker daggie hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #195272 by Goggatjies
Wow kan nie glo dit was net ek wat gister hier was nie
Gaan goed, het nie klagtes nie

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #195043 by Goggatjies
Goeie More

Gaan goed hierdie kant, was gister by die midwife en alles gaan nog goed. Ek sukkel net met sooibrand, en kan nie meer so lekker eet nie, raak verskriklik vinnig vol en dan eet ek nog en dan is ek baie ongemaklik.
Moet die midwife nou weer oor twee weke sien

Sexy ons koop nie vleis nie, omdat ons loseer by my ma-hulle koop hulle kos, ons betaal net vir hulle 'n sekere bedrag.

Julle moet almal 'n lekker daggie he
Gelukkig is dit bietjie warmer hier - net so bietjie

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #195022 by sexy~hexy
Klippie, mens moet maar contacts he om vleis so goedkoop te koop. Dalk moet jy my pm met die ou se besonderhede?

More almal, hoe gaan dit?

Ek verpes dit as AF heavy is vir 2-3 dae, dan skielik niks vir 'n dag of twee, dan weer skielik is daar weer iets. GRRRR!!!

Wat is nuus by almal?

Ons het 'n groot oudit volgende week, so almal skarrel nou weer om goed reg te kry....my tafel lyk lekker woes. So ek sal inloer en kyk wat gesels almal, maar gaan bietjie besig wees die week en volgende week.

Ugh...wag nogsteeds vir SARS om my geld in te betaal...hulle oudit my mos nou, en die turn-around time is glo 30 dae...kan hulle nie maar vinniger maak nie :S Manlief gaan volgende week heel week op 'n kursus, so ek en J is home alone...gaan heel weird wees, ons was jare laas so lank van mekaar gewees.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194826 by klippie
Hexy, ag nee dis baie duur! Selfs vir lamsvleis. Is Beertjie ver van jou af? Ons het by 'n boer in hulle valley 'n hele lam gekoop (klaar opgesny in tjoppies) vir R45 'n kilo! Makro het ook heel skape en lamme vir goeie pryse (maar julle het seker nie 'n Makro nie). Ek het nog nooit 'n agterkwart gekoop nie, so ken nie pryse nie. Ons is net 2 mense, so ek koop maar altyd die opgemaakte pakkies.
Sterkte!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194819 by sexy~hexy
Klippie, ons wil einde van die maand twee skape koop en 'n bees agterkwart, en hier by ons is vleis pryse al belaglik...kan maklik tot R70 p/kg betaal vir skaap/lam, om van bees nie eens te praat nie!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account