× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #161588 by Rakker
Vir die van julle wat hierdie artikel nie gelees het nie:

www.parent24.com/Getting_pregnant/concep...-fatherhood-20110224

Alexander (the Great) born 17 Feb 2009, now a little man:-)

Cherise born 20 April 2011, mommy's little angel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161585 by Goggatjies
Ansa, die scans is te pragtig

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161583 by Ansa_S
En die armpie met die vuisie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161582 by Ansa_S
Goed kom ons probeer die ander 2

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago - 15 years 7 months ago #161580 by Ansa_S
Nee gats nou kry ek dit nie reg om foto op te sit nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161560 by Goggatjies
So ek moes toe my vomifene gedrink het, voel nou weer beter.

Hallo driexter, ek hoop alles gaan goed met skoonpa se meeting en dan jy McDonald's kry

Ek sien dit is lekker stil hier, wens ek kon nou huis toe gegaan het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161494 by Driekie
Hi Lalies!!!HEHEHE - dis n nice prys vir die funiture!!My oom was baaaaaie oulik - hyt vir my met Markus n compactum met die hand gemaak maar uit hout nie die presswood wat jy in die winkels kry nie...hyt dit so gemaak dat wanner my bulletjies nou klaar is met die baba-badjie en so aan wat bo-in pas ek dit as n speelgoed-kas kan gebruik (daar is al klaar n deel van die kas wat vol speelgoed is)

O jaaaa ek HET vergeet - gister oggend het daar so n charcoal-swart kat van so amper 6maande oud by my werk opgedaag (obviously n weeskind) en toe neem ons hom aan hy is sooooo oulik en verskriklik liefdevol en spelerig en is mal oor Markus!Sy naam is nou Chaka

Hy en die ander katte grom nog vir mekaar maar het nog nie baklei of so nie so yippeeeee ons het nou nog n kat bygekry!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account