× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #161471 by Twintastic
Oe, ek wou nog die met julle deel:

Jayden met geboorte

Hometown: In SA in the middle of Swaziland and Mozambique
Mom, Career woman, Student, Lady of Leisure (A all-in-one)


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #161470 by Twintastic
Dankie julle. Ek hoop ek kon julle almal wat nog TTC weer bietjie moed gee. Ek wens ek het destyds toe ons geTTC het en so gesukkel het so 'n groot support groep gehad soos op die forum. Daai tyd was ek maar nog 'dom' met die internet. l.o.l. So vandag hoop ek my storie kan almal weer moed gee.

Lekker naweek vir julle almal.

Hometown: In SA in the middle of Swaziland and Mozambique
Mom, Career woman, Student, Lady of Leisure (A all-in-one)


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #161469 by Laliek
Hallo julle!

Ansa - het jou 4D foto op facebook gesien - handsome mannetjie wat jy daar het! En sies, jy maak my soooo lus vir daai kaaskoek nou - mmmm.

Ankies ek's bly die naarheid het jou nog nie weer voorgespring nie!

Strikkels hoe gaan dit? Sterkte met maandeinde!

Hexy - ek's seker jy sal binnekort 'n klomp requests kry vir fotos - dis so exciting om iets nuuts aan te pak

Cornel - ek beny jou met jou vakansie, dit klink soooo lekker!

Ek kan nie wag vir Maandag middag se scan nie. Hierdie gaan nogal 'n besige naweek wees. More wil ons home makers expo toe gaan, ek wil gaan paar casual klere en werks hemde koop, more middag na die skoonouers en more aand snoek braai by my vriendin wat se babatjie volgende naweek gaan gebore word!! En Sondag is dit weer baby sitter speel vir my een sussie se hondjies om hulle by kennel te gaan haal en ander sussie se african grey by birdie kennel te gaan haal. My ma hulle is in george saam my sussie hulle die naweek vir my nefie se troue - ek en Dirk kon nie gaan nie want ek sou eers die naweek gewerk het maar nou is dit darem gecancel...nogal spyt ons het toe nie maar vlugte gebook nie maar nou ja!

Ooooo ja, en ek het 'n sleigh cot en compactum gekry - ek gaan dit volgende naweek bestel om te laat maak - large sleigh cot en large compactum plus breathe eazy matras vir R5 850. Dink nogals dis nie te bad nie ne? Was by die showroom so 3 weke terug en het gaan kyk hoe lyk dit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #161463 by Goggatjies
Skies Cornel - hallo
Ek si seker jy kan nie meer wag nie
Ek sal nou nie weer vakansie vat tot baba hier is nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #161460 by Goggatjies
hallo ansa en strikkie

wel dit is amper al 11 uur en ek was nog nie naar nie - whoohoo

Ansa - hehe, jy wat die waentjie op en af stoot
Nee wat ek dink nie dit is te vroeg vir koek nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #161443 by Ansa_S
Hallo strikkels!

Hy is blerrie cute!

OE hier wag 'n lekker stuk kaaskoek in my yskas, hy terg my hy terg my hy terg my!

Seker bietjie te vroeg vir koek!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #161432 by Strik*kie
More almal

Ansa, MJ lyk so cute, het vinnig op fb geloer.

Hexy, sterkte met die besigheid, hoop jy kry sommer baie werkies.

Hi Ankia, hoop die ms skip jou vandag.
Cornel, byt vas nie meer lank nie!!!!
Hi Morgan, Anje almal verder!!
Maaneinde vandag so busy busy bee!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account