HELLOOOOO PEEPS!!!!
Net gou personals
Strikkels - jy moet jouself nie oorwerk nie hoor!!
Twintastic - WOW wat n awesome getuienis!
Ankies - whoooooohoooo vir geen naarheid!
Hexy - good luck dolla - maar jou fotos IS mooi so ek dink jy gan suksesvol wees!
Ansa - hehehe so bly jyt ok n nice 4d experience gehad en sies vir jou met die kaaskoek!!!
Cornel - dis so amper amper ne - ek raak skoon jaloers!!
Helloooooooo almal anders!!!
Skuus ek onthou jou storie van gister Anks - vir jou UIF hoekom probeer jy nie die mense van MOM'S UIF ASSIST in PTA nie???Ek het hulle met Markus gebruik, as jy nou al by hulle registreer en al die dokumentasie uitsorteer dan behoort jy deur hulle jou eerste geld te kry net na of rondom boeta/sussa se geboorte....
Dis eintlik nou vir al die fairies hier - HULLE IS FANTASTIES en doen absoluut als vir jou!!Jy sit lekker by die huis met baba en kry net die bevestiging oproepe en goed en dan natuurlik die confirmation dat jou geld inbetaal is..
Dit gaan heel goed an die kant - BH is n killer partykeer!Gelukkig weet ek hoe regte kraampyne voel so ek begin maar net asem haal en rustig raak sodra ek beginne krampe kry.Markus is saam my by die werk vandag so dit gaan maar besig met hom..
En dan is manlief en ons een vriend vandag deur PTA toe sodat hulle die seminaar saam my skoonpa kan bywoon by die kliniek waar hy heen was vir sy drankprobleem..hulle moet dit blykbaar saam hom bywoon voor hy ontslaan kan word...ek vra net dat julle seblief nog steeds sal bid vir sy genesing hiervan!
Ek het my man dood voor die oe gesweer as hy nie vir my in PTA of Rustenburg McDonald's koop nie!hehe..maar hy wil mos - dis nou al vir meer as n week wat hy en sy pel elke aand van net na etenstyd elke aand iets anders doen soos diy rekenaargames selfoon-issues uitsort rekenaarprogramme uittoets en soek en so gaan die lysie aan en aan
Dan kom hy baaaaaie laat in die bed so ek moet sorg dat die huis netjies bly die diere gevoer is Markus entertain en bad en in die bed kry en so kry ek amper niks rustyd in nie veral oor klein rabbedoe verskriklik besig is!
Verder het ek niks nuus nie..eintlik rustig!!