× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #161262 by Goggatjies
Klink vir my na die regte prys hexy

Whoohoo - kan nie wag om te hoor van al die shoots wat jy book nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161259 by sexy~hexy
Dis waar Ankia....mens moet dink aan wat die mense bereid gaan wees om te betaal :) Ek glo R350 is 'n goeie begin, want saam met die fotos wat ek edit kry hulle maklik 40 fotos, en ek wil dit spesiaal maak deur een A4 te laat print.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161256 by sexy~hexy
Dit weet ek Morgan, maar 'n duur kamera sal eers kom wanneer ons groot bonus uitbetaal einde van die jaar. Met studio bedoel ek 'n plekkie waar ek die binne fotos kan neem, nou nie die fancy goed soos beligting ens nie. My vriendin se eerste preggy fotos het ons buite geneem, en dit het stunning uitgekom.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161255 by Goggatjies
Hexy, jy moet dink aan hoeveel die mense in jou dorp sal betaal.
Johannesburg en Pretoria is vrek duur
Hier kan 'n trou fotograaf jou R10 000 vra

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161253 by Goggatjies
Dit reg Morgan, ek sal vir jou bak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161251 by sexy~hexy
Sjoe Ankia...dis baie :D Ja ek weet, met ons photoshoot was die waarde R1000 en ek het net my fotos op 'n cd gekry wat ge-edit is.

Ek wil nie te veel vra nie, dis 'n klein dorpie en hier is 'n paar ander vrouens wat ook fotos neem. Ek sal daaraan dink om dalk te gaan vir R350 as 'n begin, en indien hulle binne en buite fotos wil he, bv R450.

Ek het al klaar goeie opmerkings gehad op die een of twee fotos wat ek gepost het op FB....die een vroutjie wat ons troufotos geneem het het gevra of sy mense na my kan verwys...en ek dink omdat dit vir swanger vroue is, dit iets is wat ander nie doen nie, die ander fokus op troues en gesinsfotos...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161250 by Morgan
Hallo julle

Ankia sien jy bak.... mmmm sal jou FB ek soek n bday koek vir Carli en Shayne!!

Hexy onthou die camera maak of breek jou so te se, mens kan n GROOT verskil sien in die prints! invest eerste in n goeie kamera voor jy begin dink aan studio opsit. mens kan altyd die natuur as jou "studio" gebruik.

Klippie whoo whoo vir die IVF!!! jy moet meer inloer en ons op hoogte hou

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account