× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #161248 by Goggatjies
Skies ja en die kar, amper vergeet
Die ding wat osn geld vreet op die oomblik is, ons betaal al ons medies self, petrus se pension en met die bevordering sal die werk van dit oorneem en dan sal hy 'n kar toelaag ook kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161245 by Goggatjies
Hexy, hier vra hulle omtrent R800 - R1000 tot omtrent R1500 en dan kry jy nie 'n foto geprint nie

Maar ek dink jy kan daar tussen R400 en R600 vra
Jy moet so daaraan dink, dit is amper skoon wins wat jy maak. "n A4 foto kos hoeveel om te print R30, ek weet nie eers nie

Ek het op 'n tyd R200 gevra vir 30 min, en dan het ek omtrent 20 fotos ge-edit. dan was dit sommer by die botaniese tuine, maar dan het ek sommer 10 families of paartjies gedoen.

Maternity foto's en kinders vat baie langer, so ek sal se R500 vir 1 uur, met die editing.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161243 by Goggatjies
Sexy, ek moet se ons is baie gelukkig met skuld
Ons skuld net op ons Krediet Kaarte - whoohoo

Met die huis koop het ons nie nie begin nie, Petrus moet 'n bevordering kry, en ons kan nie die huis bekostig as hy nie die bevordering kry nie. Ek hoop dit is nou begin Maart of April

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161242 by sexy~hexy
Ankia...ek is net so opgewonde oor my nuwe "hobby". Ek het nou wel nie ligte of 'n duur kamera nie, maar ons gaan einde Maart 'n rekenaar koop, jy het vir my daai cd gestuur, en met dit gaan ek fotos neem en dit mooi maak. DH dink al selfs daaraan om vir my 'n klein Wendy huis te koop volgende jaar en dit in te rig as my studio....

Wat dink julle is 'n redelike prys om te vra vir 'n uur fotosessie, waar die persoon dan tussen 20 - 30 fotos kry wat ge-edit is, met 'n A4 foto geprint, en die res is op cd gesit?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161240 by sexy~hexy
Ankia...waar daar 'n wil is is daar 'n weg.

Ek wou nog vra, hoe vorder julle planne om huis te koop?

Sit als wat jy het nou daarin in om ekstra skuld dood te maak, sodat wanneer jy op kraamverlof gaan, daar net die minimum is om te betaal. Maklik vir my om te praat, maar dis wat ons sou gedoen het met die tweeling. En ja, sit geldjies weg, dit gaan ook handig te pas kom.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161238 by ella~bella
Ek het vergeet jy neem fotos! Dit is nou 'n goeie geleentheid!

'n Girl wat saam met my op skool was, het haar day job gelos en begin fotos neem.... sy geniet dit vreeslik baie en jy kan dit op jou eie tyd doen. So as jy naweek weg gaan, dan boek jy net nie 'n troue nie.

En as jy die toerusting klaar het, is dit 'n briljante plan! Jy kan hier op moomie bietjie promotion werk doen en kliente kry. Voor jy jou oe uitvee gaan jy jou eie besigheid op die been gebring het!

x

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161237 by Goggatjies
Julle ek is nou meer opgewonde, ek gaan nog hier werk en dan laat ek uif uitbetaal en dan gaan ek ook van my eie verlof vat en dan gaan ek bedank.
Ek gaan solank hard begin werk terwyl ek op kraam verlof is, en dan gaan ek dit maak werk - whoohoo
Wou nog altyd vir myslf werk en nou is die tyd.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account