× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #161201 by ChaNa
Hi Almal

Sjoe maar ek was lanklaas hier.
Het gelukkig nou 'n blackberry gekry so ek kan nou van my foon af chat en inlog, so dankbaar daarvoor.

Hoop dit gaan nog baie goed met die mommies to be en met al die nuwe mammas.
Marie weereens baie geluk met boetie se geboorte, hys is regtig pragtig.

Ek gaan bietjie later personals doen.

Is vandag op CD 27 en verwag af die naweek.
Ons is offisieel besig om wee te ttc en nou moet ek leer om geduldig te wees lol.
Het nie veel hoop vir die maand nie wnt ons bd op heeltemal verkeerde tye. Ek glo nie eers ek ovuleer nie maar indien ek doen bd ons nie reg nie.
Bd altyd baie in die 1ste week na af en dan wee baie in die laaste week hier van cd 21 af. Vir een of ander rede raak ons lui in die middel van die siklus of is ek te moeg lol.
Ek dink daaraan om vir my fertomid te kry vir die maand wat kom en dan gaan ek van vanaand af vir DH begin vitamin c en zinc gee, hulle se dis goed vir spermpies wat aan mekaar vas klou en nie mooi swem nie. So ek hoop dit werk.

Ons gaan 'n punt daarvan maak om baie meer te bd om ons kanse te versterk maar dit ook nogsteeds vir die fun te hou en nie net baby making nie.
Ek hou groot duime vas dat dit sal werk binnekort.

Nou ja ons vlieg vandag oor presies 9weke en ek is nog nie juis excited nie, miskien is dit omdat my kleinding agterbly en ek haar nie gaan sien vir 2weke nie.

More is wee vrydag Yayyy, kani wag nie.

Julle moet 'n lekker daggie verder he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161199 by sexy~hexy

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161190 by sexy~hexy
Hi almal

Loer nou eers in....het geroofkyk, maar het so dol hier gegaan vandag, en het maar besluit laat ek vandag eerder my werk doen en stilbly. Mens kan mos 1000 keer 'n ding doen en niks gebeur, en die een keer wat jy dit nie doen, dan val die pap op die grond. Maar als is darem nou oor en verby.

Bly om te sien dit gaan so goed met almal...sterkte Slakkie en Klippie vir julle IUI en IVF....BFP hier kom ons!!!

Hallo aan al die preggy fairies :) Bly jy het weer kom inloer Beertjie!

Driekie, ek hoop jy 'n sms lysie sodat ons gesms kan word sodra Eoin sy opwagting maak!!!

En preggy fairies....waar is julle boepie fotos??

Geen nuus aan my kant...darem more Vrydag en payday....gaan Saterdag bietjie deur na DH se ma...maar kom weer Sondag terug, ek wil nie Maandag verlof vat en weer Donderdag met J se tande nie....sal maar net gaan oe wys.

Ek het besluit om my "fotografie" besigheid Funky Fairy Photos te noem....omdat ek so mal is oor feetjies...en besef toe maar dis mos preggy fairies wat ek afneem, so die funky fairies pas toe mooi saam!!

Hier is so een of twee fotos wat ek geneem het:


File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161122 by klippie
Strikkie, ons PVA is om Mei te gaan vir IVF.

Toedels!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161120 by klippie
Eerstens Slakster whowhowho vir die IUI in Mei, want ons gaan IVF in Mei, so ons gaan saam BFP en dit gaan great wees!!!!!! Joegaai!

En al die preggie faeries - Drixter, Anje, Ansa, Beertjie (long time no C), Karin (is haar baba gebore of nie??), Lalie, Ankia - wie nog? Hoop dit gaan so goed met julle so wat julle hier post! Nie meer lank nie, dan hoor ons julle birth stories!

En al die mammas - Morgan, Nel, Tienks, G Baby, Marie, Paisley...... Sjame, julle word al hoe stiller?? Ek volg julle maar op FB! As ek iemand vergeet het - vergewe tog!

Strikkie - het jy nou al 'n afspraak by die FS?

Ella - baie sterkte met die IVF in April. Ek wou nog vra - julle doen 'n FET, maar het julle 'n 3dag oue embrio of 'n 5 dag oue Blastocyst? My FS wil blastocyst doen as hulle mooi genoeg is. Sal jou op FB ook vra.

Hallo aan al die ander - hexy, cornellie, sommer almal, hallo hallo hallo. Ek gaan nou bietjie weer werk, sal later weer probeer chat!

Mwah!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161119 by Strik*kie
Hallo Klippie, se eers wat is julle PVA nog?

Hi Beertjie, bly als is fine by jou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #161113 by klippie
Halloooooooha! Ek is so MIA, maar ek roofkyk so nou en dan net om op hoogte te bly. Gaan woes hierso hoor!

So bly dit gaan goed met almal! Chanz - welkom hierso - baie sterkte met die IUI. Ek het laas jaar 2 siklusse probeer IUI, maar dit het nie gewerk nie - #1 wou DH se swemmers nie saamwerk met die tweede inseminasie nie, en #2 was my hormone en bloods so deurmekaar met die clomid (lab het verkeerd getoets), FS kon nie uitfigure wanneer ek ovuleer het nie. Dis regtig nie seer of snaaks nie, jy sal fine wees - ek hou duime vas!

Daar's so baie goeters wat ek wil vertel en sê vir almal, maar ek kan helfte nie onthou nie! So skuus dat ek so min personals doen en net oor myself praat! Maar ek gaan kyk wat ek kan onthou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account