× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #161232 by Goggatjies
Dankie ella

Jy sal dit nie glo nie, maar ek bak nogal goed, en ek het daaraan gedink - koeke, vars brood, trou koeke en verjaarsdag koeke, ek het al so paar gedoen. Maar ek weet die geld is maar min

Ek neem foto's en dan wil ek my eie printing goed doen, soos bekers, borde en Crystal engraving en sulke goed.

Die foto's gaan my niks geld kos om te begin nie, want ek het als, ligte en sulke goed en moer duur kamera.
Maar ons moet eers trek, en dan gaan ek defnitief begin werk maak daaraan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #161226 by Goggatjies
Hex, ja ek kan nie nou ander werk soek nie
Ek behoort so R4000 uit tekry met die uif 'n maand, maar hoe lank vat hulle om dit uittebetaal, gaan dit verseker nie al die eerste maand kry nie

Ek sal ook 'n paar randjies weg sit nou terwyl ons nog kan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #161225 by ella~bella
Sjoe Ankia, dit is nie lekker om te hoor nie....

Dalk is daar 'n behoefte om iets te doen in jou omgewing....

Miskien is daar 'n paar mammas wat hulle kids by jou sal los. Jy kan mos as jy minder as 6 het dit doen sonder om te registreer.

Jy is mos baie kreatief, jy kan dalk kids parties aanbied. My skoonsus en 'n vriendin het n mosaic studio en hulle doen dae vir kids dan kom verf hulle en werk met klei.

Jy kan dalk 'n produk kry wat jy kan verkoop, soos die mexican bolas of wat ookal wat jy vir hulle versprei.

Ek weet my idees klink dalk stupid, maar ek probeer help!

Moet net nie begin bak nie, dis nie genoeg ekstra geld nie! Trust my!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #161222 by ella~bella
Hallo almal!!!

Hexy, ek hou baie van die fotos, dit is beautiful!

Klippie, ons het 5dag blasto's. Die kliniek vries net dag 5 blasto's wat baie goeie kwaliteit is, want die kanse dat hulle die ontvries oorleef is beter.

Ek het nou met die kliniek kontak gemaak oor my meds, want ek moet van dag 20 van die vorige siklus met meds begin. Lucrin of so iets.... Ek gaan nou Woensdag gou af Kaap toe, dan wil ek sommer dit ook kry. Ek is nog besig om te besluit of ek vir 'n histeroskopie moet gaan of nie. Ek het nou pre-authorization aangevra by ons medies, en as hulle dit betaal, sal ek definitief daarvoor gaan.

Eintlik hoop ek om voor dit swanger te raak!!!!!!!!!

Hallo Chanz, welkom hier!!

Hallo aan al die ander wat ek gemis het!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #161220 by sexy~hexy
Ai tog Ankia....jy is nou tussen 'n rock en 'n hard place, want uitkyk vir ander werk is ook nie nou 'n opsie nie, met die dat jy klaar swanger is. Hoeveel gaan UIF uitbetaal as jy claim? Jy is ook mos goed met fotos neem, begin solank kliente werf vir wanneer jy by die huis is? Dis beslis nie hormone nie, sulke goed laat mens worry, pregnant of te not!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago - 15 years 8 months ago #161210 by Goggatjies
Hallo hexy en Charlaine

Hex, jou foto's is regtig pragtig
en ek hou van die naam, pas baie goed.

Julle ek is ongelukkig by die werk en weet nie wat om te doen nie.
Ek het nog altyd van my werk gehou en geniet dit baie hier. Maar hier was altyd 'n girl wat saam met my gewerk het en nou het sy verlede week klaar gemaak. Ek mis haar nogal, ons was baie goeie vriende. die besigheid gaan deur 'n baie moeilike tyd en almal is so stil of is gehuimsinnig. Ek is nie bang ek sal my werk verloor nie, maar kan ook nie so werk nie.
Hulle het my ook laat weet dat ek nie betaal gaan word vir maternity leave nie, wat oraait was, al was ek die vorige keer vol betaal.
Ek wil so graag my eie besigheid begin, maar ons kan nie sonder my salaris nie, ek weet nie wat ek gaan doen om 4 maande nie betaal te gaan word nie.
Miskien is dit net hormone!!

Sal maar sien wat gebeur

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #161208 by ChaNa
Dis baie mooi hexy en baie sterkte met J se tandjies.
My doggie moet haar mangels laat uithaal maar ek sien nog nie kans vir daai narkose met haar nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account