Hi julle!
Sjoe vanoggend is die eerste oggend wat dinge bietjie rustiger gaan
Strikkels - ek hoop die heks los jou vinnig uit en ag ek wil so graag he dat dinge nou moet uitwerk vir jou ook
Ella - jy laat my huil girl. Amazing om sulke hoop te kan kry ne. Jy bly in my gebede xxx
Driekster - boetie moet klou jong!! Dis ook amper vir jou!
Marie - Marinus is pragtig!!
Ankies - moenie te veel worry oor wat daai intelligender se nie - onthou myne het gese seuntjie baie duidelik en dokter het vir ons gese dit lyk vir hom soos dogtertjie! Ons sal Maandag bevestiging kry maar wag maar liewer vir scan! Daai intelligender goed dink ek is bietjie van 'n scam lol
Ansa - hoe gaan dit met mamma en boetie?
Hexy - het so half en half gevang - gaan Jayden in vir operasie? STerkte!!
Anje - jy's baie stil ook deesdae of mis ek jou net elke keer?
Hallo vir res van mense en vir al die nuwe mense!!
Dit gaan goed met my. Ek het gisteraand vir die eerste keer lewe gevoel!!!! Dis so mix tussen skoenlappers en bubbles wat bars - dis so nice gewees!! Ek kan nou nog minder wag vir Maandag se scan whoohooo!!