× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #151965 by marie r
Ansa ek het 'n lys gemaak vir my ma met name van wie ek daar wou gehad het & sy't net hulle genooi. Met Eduan se babyshower het ek ook so 'n lys gemaak en vir my vriendin gegee. Maak 'n lys en gee dit vir jou ma en sê vir haar dit is die mense wat jy by jou shower wil hê.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #151958 by Cornel
elrike,ek dink jy moet maar vir Luwan dr toe vat........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #151947 by elrike02
Hi Julle,
Was lekker by Moms & Tots vanoggend! Maar iets is nie vandag lekker met Luwan nie - hy val sommer net om... Hy het van die klimraam geval, toe weer by die trappies wat hy net vooroor geval het, wonder of hy dalk duiselig is of iets?
Het vanoggend begin met die pilletjies wat ek nou vir 10 dae moet gebruik...

Ankia - jy is seker opgewonde vir die eerste scan!! Ek hoop vir jou jy mis MS, ek het dit baie erg gehad met Luwan, amper vir die volle 9 maande...

Cornel - ja die vloede is nogal wild! Dit is scary so baie water. Hoop jou suster-hulle is ok. Ek kan nogal dink die kiddies is pootuit as hulle by die huis kom in die middae.

Slakkie - ek hou duime vir jou vas!!! Ek hoop regtig jy kry 'n BFP.

AnsaS - Die babyshower is altyd 'n ander storie. Ek het 4 gehad op die ou einde, want niemand wou vir iemand ingee nie! My familie het een gegee, my skoonfamilie, die werk, en toe voel my vriendinne uitgesluit, want hulle was nie na een genooi nie - toe hou hulle ook een vir my! Dit was eintlik cool. (Ek het 'n lysie gemaak vir my vriendin wat dit gereel het, met almal wat ek wou nooi, familie & Skoonfamilie ingesluit!)

Die son het nou so lekker geskyn en nou is hy alweer agter die wolke.....

Mooi dag vir julle almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #151945 by sexy~hexy
Nee dit is nie reg nie Ansa...mens word mos genooi deur die persoon wat dit reel, iemand wat genooi is nooi nie mos ander mense ook nie. Dan moet skoonma (low and behold) vir jou op haar eie 'n babyshower hou.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #151913 by Ansa_S
Jong Hexy my ma en neef se vrou reel dit, nou hou skoonma heeltyd aan by my ma oor wanner is dit en wie reel dit sodat sy haar familie kan laat weet. My ma het vir haar gese sy moet haar lysie maak sy sal dit kry by haar, maar toe laat sy my man nadat my ma dit vir haar gese het my neef se vrou bel om te hoor wanner dit is sodat sy haar familie kan laat weet!

Ek voel net sy kan mos nie net laat weet wie sy wil nie, 'n babatee kos ook mos geld, hoe weet sy wat is die budget van my ma om die tee te reel?

Ek is so gatval dat als altyd is issue moet wees met hulle ek het vir my ma gese hul moet sommer die babatee los!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #151905 by sexy~hexy
Hi Ansa

Ek dink dit hang af wie reel jou babyshower. In jou geval as dit jou skoonma is, sal sy seker nooi wie sy daar wil he. Indien jou ma vir jou een nooi, sal sy ingedagte hou wie is jou vriendinne en wie hou jy nie so baie van nie.

Hoekom vra jy?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #151894 by Ansa_S
More almal!

Marie jou kamer is regtig prentjie mooi! MJ se kamer is nie so groot nie, so ons gaan maar net 'n paar goedjies kan doen.

Sy gordyn is nou besig om gemaak te word, het die blou en wit blokkies gevat saam met die vliegtui vir duvet.

Slakkie!!!!!!!!!!

Ai julle ek is sommer traneri vandag! Se gou vir my wie besluit wie genooi word vir jou babatee? Is dit jou besluit of nie?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account